Moreletapark Gemeente Netwerk

Ons droom dat elkeen ’n volgeling van Jesus sal wees, wat volgelinge van Jesus sal maak.

Hierdie week...

Meer oor hierdie netwerk

Hierdie sosiale aanlyn netwerk is glad nie die amptelike mondstuk van Moreletapark Gemeente nie, maar slegs 'n kuier- en raakloopplek vir almal wat op een of ander manier deel is van die gemeente. Jy is welkom om te registreer, en deel te word van die aanlyn komponent van die Moreletapark gemeenskap! [lees meer...]

Vir die gemeente webblad, gaan na:

www.moreleta.org

Mense

  • Leon Stephanus
  • Ronel
  • Gerrit Johan Wolmarans
  • Michiel Jacobus
  • Tania Joubert
  • Yvette
  • Elsabe
  • Adriaan
  • Michelle Stapelberg
  • Pieter
  • Jacobus Demitikus (Dick)
  • Monica
  • Gerhardus Stefanus Buys
  • Monty de Beer
  • Marlene
  • marli van den berg
  • Louise
  • Riekie
  • Jan Hendrik Botes
  • Maria

Foto's

Loading…

Groepe

 

Welkom by die Moreletapark Gemeente netwerk!


Hierdie week | Sondag 14 Maart 2010

09:00 Dirkie van der Spuy (Paasdiens) | M@9 [oudit]
09:00 Stephen Temeki | Tswana & Engels [geelsaal]
17:30 Johan Smith (Nagmaal) | iService [oudit]
17:30 Pieter Badenhorst (Genesingsdiens) | 3D Diens [mini-oudit]

Oudio

Loading…

Nuutste Artikels

Vir jou boekrak: Gló God

Die subtitel van hierdie boek is baie beskrywend: “Ervaar ‘n kragtige versterking van jou geloof”. So het ek dit ook ervaar.

’n Brief uit die tronk

Ons deel graag gedeeltes vanuit ‘n brief ontvang van Jacques, ’n mede-boetie in Jesus wat skryf vanuit sy tronksel in Pretoria Sentrale Gevangenis.

Moreletapark reik uit na Oviston

Ons wil julle graag vertel van ons Desembervakansie-uitreik na Oviston. Dis ‘n klein dorpie naby die Gariepdam, 270 km suid van Bloemfontein. Die naaste groot dorp is Colesberg. Oviston is ‘n akroniem vir Oranje Visrivier-tonnel en hier is ‘n pompstasie wat water van die Gariepdam na die Visrivier pomp. Hier woon Tswana- en Kleurlingmense.

Hoe dink jý oor 2010?

as God nog iewers in hierdie jaar van sokker en jolyt? Vir sommige is Hy ver op die agtergrond, maar loof die Here: vir baie van sy kinders is vanjaar dié geleentheid om die nasies wat hierheen stroom te bereik! Een van die kragtigste wapens hiervoor is sekerlik gebed.

Handeldryf op Sondag?

Die leierskap van Moreletapark besef hoe belangrik dit is om binne God se wil te bly en daarom wil ons nooit iets doen wat in stryd is met die Woord van God nie. Daarom het ons baie gebid en besin oor of die boekwinkel en Jire Café oop moet wees op ‘n Sondag.
 
 

Epos Nuusbrief

Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!






Nuusbriewe
Gemeente Nuusbrief
Gap Nuusbrief
Manne Nuusbrief
Gebed Nuusbrief

Nuutste Bedrywighede

MP Admin added a video
02:38
Afkondigings [M@9] 14 Maart 2010
14 hours ago
This group is a place for the members in the kilner Park ie moot to get to know each other
15 hours ago
Jorrie Jonker added a discussion to the group Celebrat Life Kamp Gr 5-6
Die kamp gaan een wonderlike avontuur wees wat nie gemis mag word nie. Ons kamp 16 - 18 April by Kwaggasrus net buite Brits. Gaan loer gerus by Kwaggasrus se webwerf in www.kwaggasrus.co.za. Vind aangeheg die inskrywingsvorm vir die kamp. Vir enige…
16 hours ago
Rassie replied to Rassie's discussion 'Geloof' in the group WAMM - Shepards
Hi Nee, ek het dit vir julle ge-email. Sal julle dit kan uitdruk en saambring?
16 hours ago
Jorrie Jonker added a group
Inligting oor die Gr 5 - 6 kamp, 16 - 18 April by Kwaggasrus.
16 hours ago
16 hours ago
Ja, dankie! gaan ons dit op papier ook kry vanaand?
17 hours ago
17 hours ago
 

© 2010   Gestig deur MP Admin

Promosies  |  Report an Issue  |  Privaatheidsbeleid  |  Terms of Service

Sign in to chat!