
Time: February 17, 2010 from 6:30pm to 10pm
Location: Woodlandssentrum
Street: De Villebois Mareuilrylaan
City/Town: Pretoria
Phone: 012 9978039
Event Type: kursus
Organized By: Adri Alberts
Nuutste Aktiwiteit: Jan 20
Die Alpha kursus is ‘n praktiese bekendstelling van die Christelike geloof. Die kursus bied die geleentheid om in ‘n veilige omgewing, geloofs- en lewensvrae te vra. Enigeen is welkom, bring ook vriende wat soortgelyke vrae het saam. Begin Wo 17 Feb, 18:30-21:00 vir 10 Wo-aande. Navrae: Adri 012 997 8039 of adri.alberts@moreleta.co.za
Welkom by
Moreletapark Gemeente Netwerk
Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!
© 2010 Gestig deur MP Admin
RSVP vir Alpha-kursus om te kan saamgesels!
Join Moreletapark Gemeente Netwerk