
Time: March 12, 2010 to March 15, 2010
Location: Mosambiek Ponta de Ouro
Phone: 084 677 4077
Event Type: kamp
Organized By: Dewald
Nuutste Aktiwiteit: Mar 1
Kom deel die liefde van Jesus met die mense van Ponta de Ouro dmv dissipelskap, Bybelverspreiding filmvertonings en ander aktiwiteite. Koste: R1 250 pp, verblyf en etes ingesluit. Registreer 2 weke voor vertrek. Jy het ’n geldige paspoort en 4x4 voertuig nodig of kan saam met iemand ry. Dewald 084 677 4077 / info@adventures4christ.co.za
Welkom by
Moreletapark Gemeente Netwerk
Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!
© 2010 Gestig deur MP Admin
RSVP vir Mosambiek Uitreik 12-15 Maart om te kan saamgesels!
Join Moreletapark Gemeente Netwerk