
Time: February 9, 2010 from 7pm to 9pm
Location: mini-oudit
Street: De Villebois Mareuilrylaan
City/Town: Pretoria
Event Type: seminar
Organized By: Mari Cronjé
Nuutste Aktiwiteit: Feb 8
Ron Martoia is nie net ‘n bekende skrywer, konsultant en teoloog nie, maar ook ‘n dinamiese spreker oor leierskap, organisasie, ontwikkeling en transformasie
Kom luister gerus na sy insiggewende praatjie oor die “Wese van God se betrokkenheid in die wereld vanuit Gen. 1 en 2 “
Dis 9 Feb om 19:00 mini oudit
Koste: R50 by die deure
Welkom by
Moreletapark Gemeente Netwerk
Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!
© 2010 Gestig deur MP Admin
Promosies | Report an Issue | Privaatheidsbeleid | Terms of Service
RSVP vir Ron Martoia besoek Moreletapark om te kan saamgesels!
Join Moreletapark Gemeente Netwerk