
Time: March 26, 2010 to April 5, 2010
Location: Kruisrivier Omgewingsentrum – naby Loskopdam en Groblersdal
Phone: 082-496-9586 – karin@skolliekampe.org.za
Event Type: kamp
Organized By: Karin Scrooby
Nuutste Aktiwiteit: Mar 1
Wat is ‘n Skolliekamp?
‘n Skoolverlaterskamp wat jou voorberei op die lewe na matriek.
Wat gebeur op ‘n Skolliekamp?
Jy leer jouself ken
Jy leer ander mense ken
Jy leer God beter ken
Jy leer om die teenoorgestelde geslag beter te verstaan
Jy eet BAIE lekker!
Jy vind uit wat 2011 vir jou inhou
Jy ontmoet great mense!
Jy eet BAIE lekker!
Kwaliteit gewaarborg
As jy die hele kamp bywoon en nie aan die einde van die kamp voel dat dit die lekkerste en leersaamste week van jou lewe was nie, skryf binne twee weke aan ons. Ons sal jou kampgeld terugbetaal sonder om vrae te vra.
Wie gaan almal op die kamp?
Matrikulante van regoor Mpumalanga en Pretoria asook studente en jong-werkendes.
Welkom by
Moreletapark Gemeente Netwerk
Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!
© 2010 Gestig deur MP Admin
RSVP vir Skolliekamp 2010 om te kan saamgesels!
Join Moreletapark Gemeente Netwerk