40+ Enkelbediening wil in 'n behoefte voorsien waar enkellopende persone van ouer as 40 jaar hulle geestelik en sosiaal in ‘n veilige omgewing ten volle kan uitleef.
Lede: 3
Nuutste Aktiwiteit: Feb 12

Vandag is die eerste dag van die res van jou lewe. Wees net jouself vir Jesus!40+ Enkelbediening wil in 'n behoefte voorsien waar enkellopende persone van ouer as 40 jaar hulle geestelik en sosiaal i…
Started by MP Admin Jan 29.
Praat bietjie met ons oor enige nuwe idees, planne en aktiwiteite vir die komende jaar... Ons wil graag die bediening so effektief as moontlik maak vir die wat daarvan deel is, en daarom wil ons jou…
Started by MP Admin Jan 20.
Welkom by
Moreletapark Gemeente Netwerk
Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!
© 2010 Gestig deur MP Admin
Promosies | Report an Issue | Privaatheidsbeleid | Terms of Service