Moreletapark Gemeente Netwerk

Vandag is die eerste dag van die res van jou lewe. Wees net jouself vir Jesus!

40+ Enkelbediening wil in 'n behoefte voorsien waar enkellopende persone van ouer as 40 jaar hulle geestelik en sosiaal in ‘n veilige omgewing ten volle kan uitleef.

Ons besef dat die meeste lede nie uit eie keuse op hierdie ouderdom enkellopend is nie en uit ‘n verskeidenheid van agtergronde kom, daarom hanteer ons mekaar te alle tye met respek, deernis en empatie.

40+ Enkelbediening bied weeklikse 'n aktiwiteit vir sy lede aan deur, onder andere, professionele sprekers uit verskillende dissiplines te nooi:

Om te help met geestelike groei;
Om ‘n bydrae te maaken toegerus te word om as volledige enkellopendesin die wêreld met al sy praktiese uitdagings te funksioneer;
Om emosioneel opgebou te word, of;
Om net gesellig saam te verkeer.

Dit bied ‘n geleentheid om ‘n nuwe vriendekring op te bou met ander mense in ‘n soortgelyke situasie, sodat ons mekaarkanbemoedig, ondersteun, opbou en die lewe geniet.

Aktiwiteite

Alle aktiwiteite word aangebied vanuit ‘n Christelike waardesisteem.

‘n Weeklikse byeenkoms wat bestaan uit ‘naktiwiteit (bv sprekeren ‘n informele koffie en kuier.

Die diversiteit van die lede en hulle behoeftes word erken en daar word gepoog om ‘n program van hoogstaande gehalte aan te bied wat voldoen aan ‘n wye verskeidenheid van behoeftes.

Samestelling van program:

Die program word opgestel om te voldoen aan die volgende aspekte:

Geestelik
Aktueel
Emosioneel
Sosiaal

Ds Dolf Kruger tree ongeveer 1 keer per maand as voog op.

Lidmaatskap

Alle enkellopende persone van tussen ongeveer 40 en 60 jaar wat belangstel om in te skakel by ‘n groep wat fokus op opbouende en positiewe aktiwiteite, is welkom om aan te sluit.

Ledebetrokkenheid: Lede word aangemoedig om te alle tye betrokke te wees by die aksie.

Ons sal dit verwelkom as jy enige een van ons bestuurslede sal kontak om te gesels, inligting te verkry, of voorstelle te maak:

Wikus Borman 083 288 9424 wikusborman@gmail.com
Susan du Plooy 082 328 1632 susan@vzlr.co.za
Alfie Scott 083 512 6300 alfie.scott@live.com

Antwoord Hierop

Epos Nuusbrief

Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!





Nuutste Bedrywighede

Chidleen Heymans and Alisha are now friends
yesterday
Anne-Marie is now a member of Moreletapark Gemeente Netwerk
yesterday
Mari Cronjé added an event
Vroueoggend 17 Augustus 2010 at Woodlandssentrum perssaal
August 17, 2010 from 9am to 11am
Vroueoggend: 17 Aug 09:00, perssaal. Retha de Villiers kom praat oor: “ Wat beteken dit om eerbied vir God te hê”. Ilze 083 276 4116
yesterday
2 members updated their profile photos
yesterday
Connie van Zyl added a discussion to the group Omgeegroepe Hulpbronne
Elke dissipel sal daarom 'n getuienis hê van waar Jesus sy lewe kom verander het, nuut gemaak het en van sonde bevry het.   Kliek op onderstaande antwoordstel vir meer inligting. Antwoordles C - Is jy 'n dissipel 1-7 Aug 2010.doc
yesterday
Lucill added 2 discussions to the group Gebedsbediening
yesterday
yesterday
Alisha is attending Mari Cronjé's event
Grow Café 3, 10 & 17 Augustus at Woodlandssentrum
August 3, 2010 at 7pm to August 17, 2010 at 7pm
19:00 (Jiré). Aanbieder is Stephan Joubert. Tema: In pas met God se wil. Registrasie 3 Aug vanaf 18:30. R60 per persoon. Anne 012 997 8089 / anne.loots@moreleta.co.za
yesterday

© 2010   Gestig deur MP Admin

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service

Sign in to chat!