Moreletapark Gemeente Netwerk

Inligting

Adventures4Christ

Dit gaan ook oor JOU! Kom blaas af saam ons en blaas iemand om met verbasing, maak jou hare los en wees jouself, dis al wat God van ons wil hê! Heb. 10:24 “Laat ons ook na mekaar omsien deur mekaar aan te spoor tot liefde en goeie dade”

Website: http://www.adventures4christ.co.za
Location: Pretoria
Lede: 9
Nuutste Aktiwiteit: Jan 24

Dis ‘n nuwe groep, ’n nuwe begin, ’n nuwe manier. "Being a Christian does not mean boredom" Dis tyd dat ons vir die wêreld wys, om ‘n Christen tewees beteken nie die einde van jou lewe nie, maar die begin daarvan.
Adventures4Christ is uitreik met ’n verskil.
Dis great om mense oral oor die aarde te raak en te gaan vertel van God, maar het ons al gedink aan die mense langs jou en om jou, terwyl jy met vakansie is?
Daar is soveel van ons wat ’n behoefte het om “te behoort” , om meer tewees as net te bestaan en wat wil voel ons maak ’n verskil vir iemand om net “ek” tewees.
Ons kan net soveel fun hê as die in die wêreld, in teendeel het ons nog meer fun! Kom ons wys dit vir die wêreld, laat ons aksies en gedrag die wêreld oortuig.
Hierdie groep is vir almal met ’n lus vir avontuur, ’n lus om tewees en te behoort.
NPO: 071-493

Gespreksforum

Begin 'n Gesprek

Nog geen gesprekke is begin nie! Hoekom begin jy nie solank 'n gesprek of bespreking nie?

Begin 'n Gesprek

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

You need to be a member of Adventures4Christ to add comments!

Dewald Rosema Comment by Dewald Rosema on September 15, 2009 at 3:12pm
Dis great Marius en ek is seker ons gaan julle ook nog join, iets wat ek nog bitter graag wou doen is Namibie!
Marius Scheepers Comment by Marius Scheepers on September 15, 2009 at 11:49am
As dit by avontuur kom en alles in te sit om die wereld deur die evangelie te bereik, kan julle gerus ons stories lees onder ons groep: Namibie sending onder die hofie: groepe. Doen dit al vir 6 jaar.

Groete

Marius
 

Lede (9)

Dewald Rosema Darryl Elliott Marius Scheepers Caren Scheepers Derek Linda Bronkhorst Heinrich Herman Nortje Izel
 
 

Epos Nuusbrief

Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!






Nuusbriewe
Gemeente Nuusbrief
Gap Nuusbrief
Manne Nuusbrief
Gebed Nuusbrief

Nuutste Bedrywighede

Gerrit Johan Wolmarans, Ronel and Leon Stephanus joined Moreletapark Gemeente Netwerk
1 hour ago
Berdine le Roux updated their profile
2 hours ago
Berdine le Roux laat dit wizz
2 hours ago
MP Admin added a discussion to the group Omgeegroepe Hulpbronne
Below you can download all the answer lessons for 2009 in zip file format. Enjoy!
7 hours ago
Great!!! Bly jy hou daarvan. Jy enige vrae?
8 hours ago
Hi Russie! Baie dankie dis stunning gedoen!! dis so mooi mens kan nie wag om dit te lees nie!! Baie dankie vir al die skrif wat jy gegee het, dis lekker om dit te bestudeer en weer op nuut te kyk wat geloof is!
8 hours ago
2 members updated their profile photos
8 hours ago
Die "Shepards" by die WAMM bediening is die leiers van ons dissipelskap program. Hulle is verantwoordelik vir die lede in WAMM en is die bedienaars hier by ons.
8 hours ago
 

© 2010   Gestig deur MP Admin

Promosies  |  Report an Issue  |  Privaatheidsbeleid  |  Terms of Service

Sign in to chat!