Moreletapark Gemeente Netwerk

Inligting

Gap Bediening

Die doel van hierdie groep is om 'n web-blad te skep vir alle besprekings aangaande GAP sodat idees aan almal kommunikeer word

Location: Change Room
Lede: 8
Nuutste Aktiwiteit: Jan 24

Gespreksforum

Heinz

Waarheen verdwyn ons Gappers? 3 Replies

Baie van die Gappers verdwyn uit die kerk, waarheen verdwyn hulle? wat is verkeerd? wat kan ons beter doen?

Started by Heinz. Last reply by divan Nov. 30, 2009.

Heinz

GAP Kalender van belangrike gebeure 3 Replies

Hallo almal Daar is 'n kalender opgestel met belangrike gebure tinyurl.com/gap-kalender Jy kan ook toonbank 5 se diensrooster daar sien

Started by Heinz. Last reply by Heinz Sep. 10, 2009.

Heinz

Komitee betrokkenheid by die shack bou 1 Reply

Hierdie post namens Stefan Ok julle. Jammer ek reply nou eers op die mail oor die shack, wou seker maak ek het al my inligting reg. Let wel, die is nie net n idee nie, maar wel n realiteit. As ons di…

Started by Heinz. Last reply by Heinz Sep. 8, 2009.

Heinz

06 September 2009 16:30 Gap komitee vergadering 1 Reply

Teenwoordig Stefan Y Louw Y Heinz Y Friedl Y Derek Y Helena Y Japie Y Elisca Y Eugene N (Verskoning Siek) Marie-Louis N (Verskoning Swaziland) Louis Y Adriaan Y Ruda Y Melissa Y Yolandi Y Verwelkomi…

Started by Heinz. Last reply by Yolandi Strydom Sep. 7, 2009.

Heinz

Eindjaar funksie by die Barnyard, NoodvirNoodt

Ons kort 'n plan, asook 'n koste berekening en 'n begroting vir hierdie funksie

Started by Heinz Sep. 6, 2009.

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

You need to be a member of Gap Bediening to add comments!

 

Lede (8)

Heinz Yolandi Strydom Stefan divan Friedl Derek Karien Heyns Izel
 
 

Epos Nuusbrief

Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!






Nuusbriewe
Gemeente Nuusbrief
Gap Nuusbrief
Manne Nuusbrief
Gebed Nuusbrief

Nuutste Bedrywighede

MP Admin added a video
02:38
Afkondigings [M@9] 14 Maart 2010
14 hours ago
This group is a place for the members in the kilner Park ie moot to get to know each other
15 hours ago
Jorrie Jonker added a discussion to the group Celebrat Life Kamp Gr 5-6
Die kamp gaan een wonderlike avontuur wees wat nie gemis mag word nie. Ons kamp 16 - 18 April by Kwaggasrus net buite Brits. Gaan loer gerus by Kwaggasrus se webwerf in www.kwaggasrus.co.za. Vind aangeheg die inskrywingsvorm vir die kamp. Vir enige…
16 hours ago
Rassie replied to Rassie's discussion 'Geloof' in the group WAMM - Shepards
Hi Nee, ek het dit vir julle ge-email. Sal julle dit kan uitdruk en saambring?
16 hours ago
Jorrie Jonker added a group
Inligting oor die Gr 5 - 6 kamp, 16 - 18 April by Kwaggasrus.
16 hours ago
16 hours ago
Ja, dankie! gaan ons dit op papier ook kry vanaand?
17 hours ago
17 hours ago
 

© 2010   Gestig deur MP Admin

Promosies  |  Report an Issue  |  Privaatheidsbeleid  |  Terms of Service

Sign in to chat!