Die Gebedsbediening wil God verheerlik deur die vestiging van ‘n gebedskultuur in die gemeente. Jes 56:7 …want my tempel sal uitgeroep word tot ‘n huis van gebed vir al die volke.
Location: Woodlands
Lede: 10
Nuutste Aktiwiteit: Mar 6

Eseg.22:30 – Ek het iemand tussen hulle gesoek wat ‘n muur sou bou en vir die stad in die bres sou tree, dat dit nie vernietig word nie, maar Ek het niemand gekry nie. Baie dankie dat jy saam veran…
Tagged: Riglyne, Gebedsversoeke, Gebed, Gebedsprojek, 365/10
Started by Lucill Mar 1.
Hy laat reg geskied aan die weeskind en die weduwee. Hy het die vreemdeling lief en gee vir hom kos en klere. Jy moet ook die vreemdeling liefhê, want jy was self ‘n vreemdeling in Egipte. Deut 10:…
Tagged: gebed, Gebedsversoeke
Started by Lucill Mar 1.
HERE, ONS VRA 10 MILJOEN SIELE … MAANDAG 1 MAART - PERSOONLIK Lofprysing: Ps.134:1-2: Kom, prys die Here, julle almal wat Hom dien, julle wat in die nag in die tempel van die Here staan! Hef jull…
Started by Lucill Feb 26.
HERE, ONS VRA 10 MILJOEN SIELE … MAANDAG 21 FEBRUARIE - PERSOONLIK Lofprysing: Ps. 89:1-3: Ek sal altyd sing van die Here se liefdesdade, sy trou verkondig aan komende geslagte. Ek sê: "U lief…
Tagged: Gebed, Gebedsbulletin
Started by Lucill Feb 22.
"Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemel is. Matt 7:21 Omgeegroepe Bid vir: Die omgeegroeple…
Tagged: gebed, Gebedsversoeke
Started by Lucill Feb 17.
HERE, ONS VRA 10 MILJOEN SIELE … MAANDAG 15 FEBRUARIE - PERSOONLIK Lofprysing: Ps 66:1-3 Juig tot eer van God, almal op aarde! Sing tot roem van sy Naam, gee Hom die eer wat Hom toekom! Bely voor G…
Tagged: Gebedsversoeke, Gebedsbulletin, Gebed
Started by Lucill Feb 12.
Voeg Kommentaar By
Welkom by
Moreletapark Gemeente Netwerk
Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!
© 2010 Gestig deur MP Admin
Promosies | Report an Issue | Privaatheidsbeleid | Terms of Service
You need to be a member of Gebedsbediening to add comments!