Moreletapark Gemeente Netwerk

Gebedsbediening Discussions (35)

← Back to Gebedsbediening
Discussions Replies Nuutste Bedrywighede
Lucill

365/10 Augustus Gebedsversoeke

Hab. 2:1 - … want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here ,soos die waters die seebodem oordek.   Ezek. 22:…

Started by Lucill

0 1 day ago
Lucill

Augustus Gebedsbrief - skrywer Susan Foord

WANNEER ONS DIE WOORD BID. (1) Ons het al in die begin van die jaar gepraat oor die krag van woorde – dat woorde altyd een of ander effek…

Started by Lucill

0 1 day ago
Lucill

Gebedsversoeke: 19 Jul - 1 Aug 2010

"Ons vra God dat Hy deur al die wysheid en insig wat die Gees gee, julle Sy wil duidelik sal laat ken, sodat julle tot eer van die Here sa…

Started by Lucill

0 Jul 20
Elzabe Strauss

As God so ver voel

Ek wil graag vra dat wie ookal hierdie lees vir ons gesin sal bid. Ons probeer nou al vir 6 maande ons huis verkoop.  Drie koop transaksies…

Started by Elzabe Strauss

2 Jul 9
Reply by Lucill
Lucill

Gebedsversoeke: 5 Jul - 18 Jul 2010

  "Ek wil luister na wat God die Here sê, want Sy woord bring vrede vir sy volk." Ps 85:9 Omgeegroepe - Bid vir: "Big screen events" by die…

Started by Lucill

0 Jul 9
Lucill

JULIE Gebedsbrief: 365/10 Sokker uitreike - skrywer Susan Foord

  Die sokkergogga het ons toe uiteidelik almal gebyt en dit is al wat ons leef en praat en kyk vir die afgelope weke!! Dit is oral in ons…

Started by Lucill

0 Jul 1
Andries

Dringende huisverkoop

Ons het 'n koper gehad vir ons huis in The Reeds, maar na 'n baie lang uitgerekte heen-en-weer oor finansiering en vreemde opsiesies, het d…

Started by Andries

10 Jun 23
Reply by Lucill
Lucill

Gebedsversoeke: 21 Jun - 5 Jul 2010

"Die Here het sy heiligheid, sy mag, geopenbaar voor die oë van al die nasies.Tot aan die uithoeke van die aarde sal hulle die redding sien…

Started by Lucill

0 Jun 21
Lucill

SA Vlag betekenis

  THE GOSPEL IN OUR FLAG     As jy nie die vlag kan sien met sy betekenis nie, maak dan die aanhegsel hieronder oop.

Started by Lucill

0 Jun 8
Lucill

Gebedsversoeke: 7 - 21 Junie 2010

"Maar daar kom dae sê die Here dat Ek ‘n honger oor die aarde laat kom: ‘n honger nie na kos nie, ‘n dors nie na water nie, maar om die wo…

Started by Lucill

0 Jun 7

RSS

Epos Nuusbrief

Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!





Nuutste Bedrywighede

Chidleen Heymans and Alisha are now friends
yesterday
Anne-Marie is now a member of Moreletapark Gemeente Netwerk
yesterday
Mari Cronjé added an event
Vroueoggend 17 Augustus 2010 at Woodlandssentrum perssaal
August 17, 2010 from 9am to 11am
Vroueoggend: 17 Aug 09:00, perssaal. Retha de Villiers kom praat oor: “ Wat beteken dit om eerbied vir God te hê”. Ilze 083 276 4116
yesterday
2 members updated their profile photos
yesterday
Connie van Zyl added a discussion to the group Omgeegroepe Hulpbronne
Elke dissipel sal daarom 'n getuienis hê van waar Jesus sy lewe kom verander het, nuut gemaak het en van sonde bevry het.   Kliek op onderstaande antwoordstel vir meer inligting. Antwoordles C - Is jy 'n dissipel 1-7 Aug 2010.doc
yesterday
Lucill added 2 discussions to the group Gebedsbediening
yesterday
yesterday
Alisha is attending Mari Cronjé's event
Grow Café 3, 10 & 17 Augustus at Woodlandssentrum
August 3, 2010 at 7pm to August 17, 2010 at 7pm
19:00 (Jiré). Aanbieder is Stephan Joubert. Tema: In pas met God se wil. Registrasie 3 Aug vanaf 18:30. R60 per persoon. Anne 012 997 8089 / anne.loots@moreleta.co.za
yesterday

© 2010   Gestig deur MP Admin

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service

Sign in to chat!