Moreletapark Gemeente Netwerk

Inligting

Gesinsbediening

Bou jou gesin saam met ons op God se fondament. Maak jou gesin 'n oase wat God se karakter aan die wêreld openbaar. Kom groei deur aktuele gespreksaande, gesinskampe, ouerleidingskursusse (vir elke fase van ouerskap) - en hierdie Blog!

Website: http://www.moreleta.org/ouerskapskursusse/
Location: Pretoria
Lede: 4
Nuutste Aktiwiteit: Nov. 10, 2009

Kom kyk bietjie wat maak ons...

Kursusse:
“Infant way” (Preparation for parenting):
Instede daarvan om deur 'n baba ingeperk te word, word bevry en word die vader en moeder wat God wil hê jy moet wees. Hierdie kursus maak voorspraak vir orde in die baba se dag en 'n rustige nagrus.

“Toddler way” (Preparation for toddlers):
Die kursus is ontwerp om die regte leerpatrone (vir slaaptye, wakkertye en maaltye) te vestig, wat lei tot die regte omgewing. Die basis van morele opvoeding word ook hanteer.

“Virtuous way” (Growing Kids God's Way)
Verskeie aspekte van kinderopvoeding soos liefdestale, die vader se mandaat, die kind se gewete, karakter ontwikkeling, gehoorsaamheid, dissipline(aanmoediging, regstelling, gevolge en straf), berou, vergifnis, herstel, ens.

“Middle years way” (Preparation for adolescents):
Behandel die belangrike oorgangsfase wat kinders en ouers gedurende die 12-14 jaar fase moet hanteer, naamlik die biologiese, sosiaal en morele oorgang. Dit help om die storm en stres van die tienerjare te voorkom of te verminder.

“Adolescents way” (Reaching the heart of your teen)
Onderwerpe soos hoe om die hart van die tiener te ontdek/bereik, liefdestale, hoe om 'n verhouding met jou tiener te bou, vas lê van waardes, dissipline.

Ons hou Gesinskampe:

Hier is ons almal, geleer om fees te vier!

Die wonderwerk Van der Merwe familie - hope energie om enige tyd aan die jol te gaan!

Die Blofields met die oudste kinders het baie vars perspektiewe in die prentjie gebring:

Die Du Toits met hulle kleinspan:

Wakende ogie van die Badenhorste:

Die Smit span:

Karla met die Smitte se kunswerk:

Rheeders: The joy of the Lord is our strength!

Almal is deel van die naweek...

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

You need to be a member of Gesinsbediening to add comments!

 

Lede (4)

Callie du Toit Madri Bianca Van Niekerk David Peasley
 
 
 

Epos Nuusbrief

Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!





Nuutste Bedrywighede

Chidleen Heymans and Alisha are now friends
yesterday
Anne-Marie is now a member of Moreletapark Gemeente Netwerk
yesterday
Mari Cronjé added an event
Vroueoggend 17 Augustus 2010 at Woodlandssentrum perssaal
August 17, 2010 from 9am to 11am
Vroueoggend: 17 Aug 09:00, perssaal. Retha de Villiers kom praat oor: “ Wat beteken dit om eerbied vir God te hê”. Ilze 083 276 4116
yesterday
2 members updated their profile photos
yesterday
Connie van Zyl added a discussion to the group Omgeegroepe Hulpbronne
Elke dissipel sal daarom 'n getuienis hê van waar Jesus sy lewe kom verander het, nuut gemaak het en van sonde bevry het.   Kliek op onderstaande antwoordstel vir meer inligting. Antwoordles C - Is jy 'n dissipel 1-7 Aug 2010.doc
yesterday
Lucill added 2 discussions to the group Gebedsbediening
yesterday
yesterday
Alisha is attending Mari Cronjé's event
Grow Café 3, 10 & 17 Augustus at Woodlandssentrum
August 3, 2010 at 7pm to August 17, 2010 at 7pm
19:00 (Jiré). Aanbieder is Stephan Joubert. Tema: In pas met God se wil. Registrasie 3 Aug vanaf 18:30. R60 per persoon. Anne 012 997 8089 / anne.loots@moreleta.co.za
yesterday

© 2010   Gestig deur MP Admin

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service

Sign in to chat!