Ons is 'n groep besigheidsmanne wat graag mekaar ondersteun en saam bid vir ons werksomstandighede, huisgesinne en huwelike. Ons kom elke Saterdag om 06:00 (winter 6:30) by die Kimiad kantien, Wekkerstr byeen. Skakel Marius: 0825694198 vir meer info.
Location: Pretoria-Oos
Lede: 5
Nuutste Aktiwiteit: Mar 8
Nog geen gesprekke is begin nie! Hoekom begin jy nie solank 'n gesprek of bespreking nie?
Voeg Kommentaar By
Welkom by
Moreletapark Gemeente Netwerk
Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!
© 2010 Gestig deur MP Admin
You need to be a member of Kimiad A-span to add comments!