Sending Uitreike na Omaheke, Gam en Oos-Kavango
Location: Pretoria
Lede: 3
Nuutste Aktiwiteit: Jul 22

Tydens hierdie besoek was Herman Maree die Uitreik leier.
Tagged: Uitreik, Sending, Namibie, gelisasie
Started by Marius Scheepers. Last reply by Marius Scheepers Jul 22.
Moreleta lede het 'n uitreik onderneem na Gobabis en omgewing waar sendingwerk gedoen is onder die plaaslike bevolking.
Tagged: Uitreik, Sending, Namibie, gelisasie
Started by Marius Scheepers Sep. 8, 2009.
Verslag -Namibia 2005 uitreik: 19 Maart 2005 vertrek vyf 4x4 voertuie met twaalf persone vanaf Moreleta gemeente na Namibia (Gam) in samehang met Ds Henk Olwage van Gababis ten doel om die evangelie…
Tagged: Uitreik, Sending, Namibie, gelisasie
Started by Marius Scheepers. Last reply by Marius Scheepers Sep. 8, 2009.
Kort verkennende uitreik na Gam.
Tagged: Uitreik, Sending, Namibie, gelisasie
Started by Marius Scheepers Sep. 8, 2009.
Eerste naweek besoek aan Gobabis.
Tagged: Uitreik, Sending, Namibie, gelisasie
Started by Marius Scheepers Sep. 8, 2009.
Gedurende die Paasnaweek van 2004 het 34 uitreikers na Gam in Namibie vertrek met groot verwagtinge en deeglik voorberei vir die Here se werk. Ons was verstom oor die honderde mense wat hulle lewens…
Tagged: Namibie, Evangelisasie, Sending, Uitreik
Started by Marius Scheepers Sep. 8, 2009.
OOS-KAVANGO UITREIK: SEPTEMBER 2006 (Elise Prinsloo*) Die ingehoue opgewondenheid in die koue oggendluggie was voelbaar in die groep van 12 terwyl ons saamgebid het by die fontein, Woodlandsentrum.…
Tagged: Uitreik, Sending, Namibie, gelisasie
Started by Marius Scheepers Sep. 8, 2009.
Gobabis inligtingstuk 1. Ons sal binnekort afskop met ons Gobabis en omgewing uitreik wat gedurende 25 September tot 3 Oktober 2004 sal plaasvind. (die week van die Gauteng se skole vakansie). 2.So…
Started by Marius Scheepers Sep. 8, 2009.
Gobabis uitreik gedurende Julie 2003 Daar vind jaarliks uitreik geleenthede na Gobabis, Namibië plaas. Elke keer word ons net meer bewus van die wonderlike wyse wat die Here ook in daardie moeilike…
Started by Marius Scheepers Sep. 8, 2009.
Shadi Kongoro (Oos=Kavango, Namibie) Uitreik 2006 Hier volg die wonderwerke, ervaarings, lewens lesse en persoonlike opsomming van die die Shadi Kongola uitreik 2006 opgeteken deur Christopher Reid.…
Tagged: Sending, Evangelisasie, Namibie, Uitreik
Started by Marius Scheepers Sep. 8, 2009.
Voeg Kommentaar By
Welkom by
Moreletapark Gemeente Netwerk
Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!
© 2010 Gestig deur MP Admin
You need to be a member of Namibië Sending to add comments!