Moreletapark Gemeente Netwerk

MP Admin

Omgeegroepe Hulpbronne

Inligting

Omgeegroepe Hulpbronne

Welkom by die Omgeegroepe Hulpbronne groep. Laai materiaal verniet af!

Website: http://www.moreleta.org/meer-oor-omgeegroepe/
Lede: 14
Nuutste Aktiwiteit: 1 day ago

Welkom by Omgeegroepe Hulpbronne!

By die Omgeegroepe Hulpbronne groep kan jy al die nuutste materiaal vanuit die Omgeegroep Bediening gratis en verniet aflaai. Bybelstudies, handleidings, leiersopleiding en antwoordstelle is alles vir jou hier beskikbaar.

As jy enige omgeegroep materiaal soek van voor 2009, laai gerus die volgende twee dokumente af:

> Alle omgeegroep materiaal argiewe
> Omgeegroeplesse [2004-2008]

As jy enige spesifieke dokument of hulpbron soek, maar dit nie kry nie, kontak gerus vir Mynhardt by mynhardt@moreleta.co.za, of skakel 012.997.8118.

Verskillende hulpbron kategorieë:

* Intreelesse vir nuwe groepe
* Leiersopleiding
* Bybelstudie boekies / Biblestudy guides
* Bybelstudie antwoordstelle / Biblestudy answer lessons

Gespreksforum

MP Admin

Care Groups Answer Lessons [2009]

Below you can download all the answer lessons for 2009 in zip file format. Enjoy!

Tagged: answerlessons

Started by MP Admin 1 day ago.

Connie van Zyl

Antwoordles G - Erediensbywoning - 8 - 12 Maart 2010

Christus moet weer die hoogste en die eerste prioriteit in ons lewe bekleë sodat ons bereid sal wees om ons Sondae vir Hom op te offer.

Tagged: antwoordstelle

Started by Connie van Zyl Mar 8.

Annaliese Grobbelaar

Antwoordles F - Skakel in by 'n kleingroep - 1-5 Maart 2010

'n Belangrike waarde wat in 'n kleingroep gevestig moet word, is liefdevolle verhoudings.  Hierdie liefdevolle verhoudings moet sigbaar word in die opregte omgee en deel van mekaar se behoeftes.  Waa…

Tagged: antwoordstel

Started by Annaliese Grobbelaar Mar 1.

Annaliese Grobbelaar

Antwoordles E - Fokus om mekaar op te bou - 22-26 Februarie 2010

God se Woord gee vir ons 'n opdrag om mekaar moed in te praat, mekaar te versterk en mekaar se laste te dra.  Ons moet MEKAAR met God se gawes bedien.

Tagged: antwoordstel

Started by Annaliese Grobbelaar Feb 22.

Connie van Zyl

Antwoordles D - Rol die klip uit die pad - 15 - 19 Februarie 2010

Omgeegroeplede moet weet dat dit God se Wil is dat ons mekaar se laste moet dra.

Tagged: antwoordstel

Started by Connie van Zyl Feb 12.

Connie van Zyl

Antwoordles C - Bou 'n brug - 8 - 12 Februarie 2010

Mede gelowiges moet omgee vir mekaar, mekaar leer ken, mekaar se laste dra en mekaar fisies bystaan in nood.

Tagged: antwoordstel

Started by Connie van Zyl Feb 8.

MP Admin

Leiersfokus 2010 [Powerpoint presentations]

Hierinder kan jy die Powerpoint presentation slides van die twee sessies tydens die mees onlangste Leiersopleiding aflaai. Kliek regs en kies "save as..."

Tagged: leiersopleiding

Started by MP Admin Jan 28.

Connie van Zyl

Antwoordles B - Gebed as Prioritiet - 25 - 29 Januarie 2010

Gebed is absoluut noodsaaklik vir elke kind van God.

Tagged: antwoordstel

Started by Connie van Zyl Jan 22.

MP Admin

Omgeegroep hulpbronne argief materiaal [2004-2008]

Daar is twee dokumente hieronder wat jy kan aflaai: 1. alle omgeegroep materiaal van voor 2009; 2. omgeegroep lesmateriaal van 2004 tot 2008. As jy nie kry wat jy soek nie, kontak gerus vir Connie o…

Started by MP Admin Jan 20.

Connie van Zyl

Antwoordles A - Minder is beter - 18 - 22 Januarie 2010

Ons moet ons eerste bo alles die Koningskap van God in ons lewe soek.

Tagged: antwoordstelle

Started by Connie van Zyl Jan 15.

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

You need to be a member of Omgeegroepe Hulpbronne to add comments!

 

Lede (14)

MP Admin Connie van Zyl Annaliese Grobbelaar Sunelle Britz Anna Sophia dawie Hendrina J O Neels Fourie Jan christo Cornelis Gerhardus Yolandi de Beer yvonne Jacobus Demitikus (Dick)
 
 

Epos Nuusbrief

Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!






Nuusbriewe
Gemeente Nuusbrief
Gap Nuusbrief
Manne Nuusbrief
Gebed Nuusbrief

Nuutste Bedrywighede

MP Admin added a video
02:38
Afkondigings [M@9] 14 Maart 2010
14 hours ago
This group is a place for the members in the kilner Park ie moot to get to know each other
15 hours ago
Jorrie Jonker added a discussion to the group Celebrat Life Kamp Gr 5-6
Die kamp gaan een wonderlike avontuur wees wat nie gemis mag word nie. Ons kamp 16 - 18 April by Kwaggasrus net buite Brits. Gaan loer gerus by Kwaggasrus se webwerf in www.kwaggasrus.co.za. Vind aangeheg die inskrywingsvorm vir die kamp. Vir enige…
16 hours ago
Rassie replied to Rassie's discussion 'Geloof' in the group WAMM - Shepards
Hi Nee, ek het dit vir julle ge-email. Sal julle dit kan uitdruk en saambring?
16 hours ago
Jorrie Jonker added a group
Inligting oor die Gr 5 - 6 kamp, 16 - 18 April by Kwaggasrus.
16 hours ago
16 hours ago
Ja, dankie! gaan ons dit op papier ook kry vanaand?
17 hours ago
17 hours ago
 

© 2010   Gestig deur MP Admin

Promosies  |  Report an Issue  |  Privaatheidsbeleid  |  Terms of Service

Sign in to chat!