Sorteer volgens:
| Discussions | Replies | Nuutste Bedrywighede |
|---|---|---|
Antwoordles C - Is jy 'n dissipel? 1 - 7 Augustus 2010Elke dissipel sal daarom 'n getuienis hê van waar Jesus sy lewe kom verander het, nuut gemaak het en van sonde bevry het. Kliek op onders… Started by Connie van Zyl |
0 | 1 day ago |
Antwoordles B - Wat is 'n dissipel? 25 - 31 Julie 2010Die visie van Moreletapark Gemeente is dat ons droom dat elkeen 'n volgeling van Jesus sal wees, wat volgelinge van Jesus sal maak. Hiero… Started by Connie van Zyl |
0 | Jul 27 |
Bybelstudiehandleiding vir omgeegroepe: Aug - Nov 2010Aangeheg is die nuutste bybelstudie handleiding - laai af en geniet. Skryf kommentaar hieronder as jy enige vrae het... Started by MP Admin |
0 | Jul 16 |
Antwoordles A - Dissipels gee rekenskap - 18 - 24 Jul 2010Jesus het vir ons 'n belangrike opdrag (Matt 28:19-20) gegee as dissipels om uit te gaan en uit te reik na mense om hulle te hlep om volgel… Started by Connie van Zyl |
0 | Jul 16 |
Antwoordles N - Die sokkergeleentheid - 31 Mei - 4 Junie 2010"Sokker bring die sendingveld na ons toe" - gaan lees meer hieroor in die antwoordles. Started by Connie van Zyl |
0 | Jun 2 |
Antwoordles M - Skop die wendoel! - 24 - 28 Mei 2010Dit is tyd van afsondering om met God, met Sy Woord en met gebed besig te wees. Started by Connie van Zyl |
0 | May 21 |
Bible Study Guide [Jan - Jun 2010]Bibly Study Guide Started by Connie van Zyl |
0 | May 18 |
VooghandleidingKol 3:23-24 "Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie, omdat julle weet dat julle van die Here as… Started by Connie van Zyl |
0 | May 18 |
Die belangrikheid van die Heilige GeesWatter verskil gaan plaasvind as die Heilige Gees begin oorneem in: jou persoonlike lewe, omgeegroepbyeenkoms en erediens? Started by Connie van Zyl |
6 |
May 17 Reply by Wisdom4Ever |
Antwoordles L - Bly Geesvervuld - 10-14 Mei 2010Wanneer begin Christene geestelik stagneer en terugval? Started by Annaliese Grobbelaar |
0 | May 3 |
Welkom by
Moreletapark Gemeente Netwerk
Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!
© 2010 Gestig deur MP Admin