'n Belangrike waarde wat in 'n kleingroep gevestig moet word, is liefdevolle verhoudings. Hierdie liefdevolle verhoudings moet sigbaar word in die opregte omgee en deel van mekaar se behoeftes. Waar opregte liefde in 'n omgeegroep heers, is daar eenheid te midde van verskeidenheid.
Tags: antwoordstel
Welkom by
Moreletapark Gemeente Netwerk
Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!
© 2010 Gestig deur MP Admin