Projek Manna verskaf 'n gebalanseerde maaltyd in 'n blikkie aan behoeftige mense op 'n daaglikse basis. Enige individue of omgeegroep is welkom om betrokke te raak by ons, daar is vele geleenthede
Location: Pretoria/Tshwane area
Lede: 1
Nuutste Aktiwiteit: Jan 8

Ons blikkies is beskikbaar aan enige individue/omgeegroep om aan behoeftige mense kos te verskaf. Die blikkies is beskikbaar teen R10 p/blikkies by die stoor by Woodlands weeksdae. Ons is ook Sondae…
Started by Elizma Brink Jan 8.
Voeg Kommentaar By
Welkom by
Moreletapark Gemeente Netwerk
Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!
© 2010 Gestig deur MP Admin
Promosies | Report an Issue | Privaatheidsbeleid | Terms of Service
You need to be a member of Projek Manna to add comments!