Moreletapark Gemeente Netwerk

Inligting

Vrouebediening

Ons wil vroue bystaan om Geesvervuld te word en in afhanklikheid van God, hul skeppingsdoel te kan uitleef in hulle huwelike, gesinne, gemeenskap en die wêreld.

Website: http://www.moreleta.org/vroue/
Lede: 4
Nuutste Aktiwiteit: Feb 8

Welkom by Vroue Bediening!

Die Vrouebediening is vir al die vroue van die gemeente en wyer

Ons wil vroue bystaan om Geesvervuld te word en in afhanklikheid van God, hul skeppingsdoel te kan uitleef in hulle huwelike, gesinne, gemeenskap en die wêreld.

Ons wil ook geleenthede skep waar die Heilige Gees vroue kan vry maak, toerus en inspireer sodat hulle hul skeppingsdoel kan uitleef in hulle huwelike, gesinne, gemeenskap en die wêreld.
Kliek hier om die details van die opkomende vroue kamp te sien, en hier om die inskrywingsvorm af te laai!
Ons Aktiwiteite bestaan uit:
Kwartaallikse massabyeenkomste - vrouefeeste waartydens bedieningsgeleenthede geskep word (700+ vroue)
Kampe: Waar vroue afgesonder kan word om lering te ontvang, God te ervaar en mekaar te bedien met profesieë, berading en liefde (± 220 vroue per kamp).
Inskakeling van soveel moontlik vroue in weeklikse Bybelstudie-groepe. Verskillende groepe maak voorsiening vir vroue met jong kinders asook diegene wat graag sonder kinders wil byeenkom
'n Intersessie span wat gereeld vir die werksaamhede van die Vrouebediening, die land en ook alle vroue in nood bid. Hierdie span is verdeel in gebedsgroepe wat gereeld gebedsbyeenkomste het.
Vroueoggende waar 'n aktuele onderwerp aangespreek word en / ofgeestelik bedien word. Meer besonderhede oor wat op die betrokke oggende aangebied word, word deur die loop van die jaar aangekondig.
Algemene navrae: Mathilda Breytenbach 012 997 8088 of vroue@moreleta.co.za

Vroue Uitreike Februarie tot Maart 2010

Gespreksforum

MP Admin

Moenie net glo nie – praat ook! [Elza Meyer]

Geloof is die bewys dat God die dinge wat ons nog nie kan sien nie, waar sal maak.    Wanneer ons van geloof praat, praat ons God se taal. God gló ook! God het geloof in Sy eie woorde – daarmee he…

Started by MP Admin Feb 1.

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

You need to be a member of Vrouebediening to add comments!

 

Lede (4)

MP Admin linda Johanna Liz Lulaine Magdalene
 
 

Epos Nuusbrief

Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!






Nuusbriewe
Gemeente Nuusbrief
Gap Nuusbrief
Manne Nuusbrief
Gebed Nuusbrief

Nuutste Bedrywighede

Gerrit Johan Wolmarans, Ronel and Leon Stephanus joined Moreletapark Gemeente Netwerk
1 hour ago
Berdine le Roux updated their profile
2 hours ago
Berdine le Roux laat dit wizz
2 hours ago
MP Admin added a discussion to the group Omgeegroepe Hulpbronne
Below you can download all the answer lessons for 2009 in zip file format. Enjoy!
7 hours ago
Great!!! Bly jy hou daarvan. Jy enige vrae?
8 hours ago
Hi Russie! Baie dankie dis stunning gedoen!! dis so mooi mens kan nie wag om dit te lees nie!! Baie dankie vir al die skrif wat jy gegee het, dis lekker om dit te bestudeer en weer op nuut te kyk wat geloof is!
8 hours ago
2 members updated their profile photos
8 hours ago
Die "Shepards" by die WAMM bediening is die leiers van ons dissipelskap program. Hulle is verantwoordelik vir die lede in WAMM en is die bedienaars hier by ons.
8 hours ago
 

© 2010   Gestig deur MP Admin

Promosies  |  Report an Issue  |  Privaatheidsbeleid  |  Terms of Service

Sign in to chat!