Moreletapark Gemeente Netwerk

Connie van Zyl
  • Pretoria
  • South Africa
Stuur Aan
Share on Twitter
Share on Facebook
  • Blog Artikels
  • Gebeure
  • Groepe (1)
  • Foto's
  • Photo Albums
  • Videos

Connie van Zyl's Groups

Connie van Zyl se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Connie van Zyl added a discussion to the group Omgeegroepe Hulpbronne
Elke dissipel sal daarom 'n getuienis hê van waar Jesus sy lewe kom verander het, nuut gemaak het en van sonde bevry het.   Kliek op onderstaande antwoordstel vir meer inligting. Antwoordles C - Is jy 'n dissipel 1-7 Aug 2010.doc
yesterday
Connie van Zyl added a discussion to the group Omgeegroepe Hulpbronne
Antwoordles B - Wat is 'n dissipel 25-31Jul 2010.doc Die visie van Moreletapark Gemeente is dat ons droom dat elkeen 'n volgeling van Jesus sal wees, wat volgelinge van Jesus sal maak.
on Tuesday
Connie van Zyl added a discussion to the group Omgeegroepe Hulpbronne
Jesus het vir ons 'n belangrike opdrag (Matt 28:19-20) gegee as dissipels om uit te gaan en uit te reik na mense om hulle te hlep om volgeling van Jesus te word.
July 16
Connie van Zyl added a discussion to the group Omgeegroepe Hulpbronne
"Sokker bring die sendingveld na ons toe" - gaan lees meer hieroor in die antwoordles.
June 2
Connie van Zyl added a discussion to the group Omgeegroepe Hulpbronne
Dit is tyd van afsondering om met God, met Sy Woord en met gebed besig te wees.
May 21
Connie van Zyl added 2 discussions to the group Omgeegroepe Hulpbronne
May 18
Andries, soos ek aan Annaliese gesê het, het nou sommer baie meer kennis, dankie vir al jul moeite!!
May 17
Dankie Annaliese vir die inligting, dit word erg waardeer en het ek tussen jou en Andries sommer baie geleer oor die onderwerp.
May 17
May 7
Hallo Wisdom4Ever Hier is ds Dirkie van der Spuy se antwoord op jy vragie: Die doop is ‘n teken van die afwas van jou sonde en ’n uiterlike bevestiging dat jy tot bekering gekom het. Dis nie ’n manier om vervul te word met die Heilige Gees nie. Je…
May 4
Goeie dag, Dankie vir e-pos. Ons sal jou vragie deurgee na ds Dirkie van der Spuy. Kyk gerus na Les K Die Heilige Gees se werking. Omgeegroete Connie
May 3
Connie van Zyl added a discussion to the group Omgeegroepe Hulpbronne
As die Heilige Gees 'n mens se lewe in besit neem begin jy om God se Woord te verkondig.
April 15
Goeie dag, het jou artikel gelees en toe sommer 'n paar vrae van my eie gekry of dalk is dit net gedagtes... As mens gedoop word (groot doop) word jy dan met die Heilige Gees gevul?? Die volgende is nie in jou artikel nie, maar het ek al baie daaroo…
April 10
Connie van Zyl added a discussion to the group Omgeegroepe Hulpbronne
Watter verskil gaan plaasvind as die Heilige Gees begin oorneem in: jou persoonlike lewe, omgeegroepbyeenkoms en erediens?
April 9
Connie van Zyl added a discussion to the group Omgeegroepe Hulpbronne
Maak Paasfees 'n Christusfees.
March 15
Connie van Zyl added a discussion to the group Omgeegroepe Hulpbronne
Christus moet weer die hoogste en die eerste prioriteit in ons lewe bekleë sodat ons bereid sal wees om ons Sondae vir Hom op te offer.
March 8

Profile Information

Naam en van?
Connie van Zyl

Alle Kommentaar

You need to be a member of Moreletapark Gemeente Netwerk to add comments!

Join Moreletapark Gemeente Netwerk

  • Geen kommentaar sover nie!
 
Epos Nuusbrief

Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!

Nuutste Bedrywighede

Chidleen Heymans and Alisha are now friends
yesterday
Anne-Marie is now a member of Moreletapark Gemeente Netwerk
yesterday
Mari Cronjé added an event
Vroueoggend 17 Augustus 2010 at Woodlandssentrum perssaal
August 17, 2010 from 9am to 11am
Vroueoggend: 17 Aug 09:00, perssaal. Retha de Villiers kom praat oor: “ Wat beteken dit om eerbied vir God te hê”. Ilze 083 276 4116
yesterday
2 members updated their profile photos
yesterday
Connie van Zyl added a discussion to the group Omgeegroepe Hulpbronne
Elke dissipel sal daarom 'n getuienis hê van waar Jesus sy lewe kom verander het, nuut gemaak het en van sonde bevry het.   Kliek op onderstaande antwoordstel vir meer inligting. Antwoordles C - Is jy 'n dissipel 1-7 Aug 2010.doc
yesterday
Lucill added 2 discussions to the group Gebedsbediening
yesterday
yesterday
Alisha is attending Mari Cronjé's event
Grow Café 3, 10 & 17 Augustus at Woodlandssentrum
August 3, 2010 at 7pm to August 17, 2010 at 7pm
19:00 (Jiré). Aanbieder is Stephan Joubert. Tema: In pas met God se wil. Registrasie 3 Aug vanaf 18:30. R60 per persoon. Anne 012 997 8089 / anne.loots@moreleta.co.za
yesterday

© 2010   Gestig deur MP Admin

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service

Sign in to chat!