Welkom by
Moreletapark Gemeente Netwerk
Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!
© 2010 Gestig deur MP Admin
Comment Wall (1 comment)
You need to be a member of Moreletapark Gemeente Netwerk to add comments!
Join Moreletapark Gemeente Netwerk
Die doop was great! Stephen en Dolf het hulle baie goed van hul taak gekwyt.
Daar is nou sowat 350 mense wat die filmaande in die Blousaal bywoon. Die film word gekoppel aan 'n sopkombuis voor die tyd.
Ons wil graag 'n afkondiging plaas om mense uit te nooi om weekliks te help in die kombuis - van 17h00 tot 20h00 op Dinsdaeaande...
Chat later,
Alvar