Moreletapark Gemeente Netwerk

Gerrit Johan Wolmarans
  • Manlik
  • Pretoria
  • South Africa
Stuur Aan
Share on Twitter
Share on Facebook
  • Blog Artikels
  • Gebeure
  • Groepe (1)
  • Foto's
  • Photo Albums
  • Videos

Gerrit Johan Wolmarans's Friends

Gerrit Johan Wolmarans's Groups

 

Gerrit Johan Wolmarans se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Die "Shepards" by die WAMM bediening is die leiers van ons dissipelskap program. Hulle is verantwoordelik vir die lede in WAMM en is die bedienaars hier by ons.
March 15
March 11
March 11
Gerrit Johan Wolmarans is now a member of Moreletapark Gemeente Netwerk
March 10

Profile Information

Naam en van?
Gerrit Wolmarans
Noem van jou belangstellings?
4x4, Tuinwerk, Visvang
Wat is jou gunsteling tydverdryf?
week van plante vanaf stiggies
Waar skakel jy in?
Ek is betrokke by 'n plaaslike gemeente
Waar is jy op jou geestelike reis?
Ek is 'n volgeling van Jesus
Noem jou organisasie/beroep/webblad?
Meganiese Ontwerper

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Moreletapark Gemeente Netwerk to add comments!

Join Moreletapark Gemeente Netwerk

At 1:10pm on March 11, 2010, Rassie said…
Gerard, nou moet jy net die Wamm Shepards groep soek en hom ook join. Gaan bo in by "groepe" dan soek jy die groep met die naam: "Wamm Shepards". Dan gaan jy daar in en join die groep, dan kan ons op die gespreks forum gesels oor die tema.
Groete
RAssie
At 12:57pm on March 11, 2010, Rassie said…
Hi Gerhard. Ons is baie bly jy het hier by ons aangesluit. Hoop dit is vir jou 'n groot seen. Het jy die materiaal ontvang? Is daar enige vrae of voorstelle. Iets wat in jou hart aangaan rondom die tema?
Rassie
 
 
 

Epos Nuusbrief

Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!





Nuutste Bedrywighede

Chidleen Heymans and Alisha are now friends
yesterday
Anne-Marie is now a member of Moreletapark Gemeente Netwerk
yesterday
Mari Cronjé added an event
Vroueoggend 17 Augustus 2010 at Woodlandssentrum perssaal
August 17, 2010 from 9am to 11am
Vroueoggend: 17 Aug 09:00, perssaal. Retha de Villiers kom praat oor: “ Wat beteken dit om eerbied vir God te hê”. Ilze 083 276 4116
yesterday
2 members updated their profile photos
yesterday
Connie van Zyl added a discussion to the group Omgeegroepe Hulpbronne
Elke dissipel sal daarom 'n getuienis hê van waar Jesus sy lewe kom verander het, nuut gemaak het en van sonde bevry het.   Kliek op onderstaande antwoordstel vir meer inligting. Antwoordles C - Is jy 'n dissipel 1-7 Aug 2010.doc
yesterday
Lucill added 2 discussions to the group Gebedsbediening
yesterday
yesterday
Alisha is attending Mari Cronjé's event
Grow Café 3, 10 & 17 Augustus at Woodlandssentrum
August 3, 2010 at 7pm to August 17, 2010 at 7pm
19:00 (Jiré). Aanbieder is Stephan Joubert. Tema: In pas met God se wil. Registrasie 3 Aug vanaf 18:30. R60 per persoon. Anne 012 997 8089 / anne.loots@moreleta.co.za
yesterday

© 2010   Gestig deur MP Admin

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service

Sign in to chat!