Moreletapark Gemeente Netwerk

Heinz
  • Manlik
  • Gauteng
  • South Africa
Stuur Aan
Share on Twitter
Share on Facebook
  • Blog Artikels
  • Gebeure
  • Groepe (2)
  • Foto's
  • Photo Albums
  • Videos

Heinz's Friends

Heinz's Groups

 

Heinz se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

on Monday
Heinz left a comment for Rassie
July 8
Rassie left a comment for Heinz
July 7
Stephan and Heinz are now friends
June 4
Heinz and Melissa are now friends
June 3
Wel gedaan Rassie! Ek kan die kalender sien! Hier is vordering
June 3
Heinz joined MP Admin's group
Studente en jong volwassenes vind hulle tuis as deel van die GAPCrowd. Deur middel van kampe, weeklikse samekomste, omgeegroepe, jeugdienste en uitreike vind hierdie jongmense kreatiewe nuwe maniere om mekaar te dien en Jesus te verheerlik.
May 28
divan joined Heinz's group
Die doel van hierdie groep is om 'n web-blad te skep vir alle besprekings aangaande GAP sodat idees aan almal kommunikeer word
November 30, 2009
Heinz updated their profile photo
October 18, 2009
Heinz is now friends with Wanda Bam and Derek
October 18, 2009
September 15, 2009
Heinz added a discussion to the group Crossfire Jong-Mannebediening
Ek was nie by die laaste paar events gewees nie, maar ek sal graag wil terugvoer gee. Die eerste paar events was great, maar daarna het dit begin raak soos 'n selgroep, en ek is reeds deel van 'n selgroep. Jammer dat ek so reguit en eerlik is
September 10, 2009
Heinz joined Lou Moller's group
Crossfire is die Jong Mannebediening van die NG-gemeente, Moreleta park. Die bediening is veral gemik op die jong, werkende man wat ’n verskil vir die Here wil maak.
September 10, 2009
Ek stem beslis saam, die aand diens is gefokus op tieners, 'n paar van my vriende wat gappers is gaan oggend dienste toe want hulle voel die diens is meer op hulle gerig. Daar is ook 'n paar wat by ander kerke aansluit aangesien hulle dienste meer g…
September 10, 2009
Almal neem kennis: Ek het Adriaan en Friedl se tye geskuif, aangesien Adriaan saam met Ruda wil werk by toonbank 5
September 10, 2009
Stefan joined Heinz's group
Die doel van hierdie groep is om 'n web-blad te skep vir alle besprekings aangaande GAP sodat idees aan almal kommunikeer word
September 10, 2009

Profile Information

Naam en van?
Heinz Meulke
Noem van jou belangstellings?
Kaarte, Afrika, Rekenaars
Wat is jou gunsteling tydverdryf?
Slaap
Waar skakel jy in?
Ek is betrokke by 'n plaaslike gemeente
Waar is jy op jou geestelike reis?
Ek is 'n volgeling van Jesus
Noem jou organisasie/beroep/webblad?
Rekenaar Programmeerder

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Moreletapark Gemeente Netwerk to add comments!

Join Moreletapark Gemeente Netwerk

At 10:49am on July 7, 2010, Rassie said…
Heinz...hoe gaan dit maat. Het CHidleen al vir jou info begin deurstuur? Hoe gaan dit met al jou challanges? Groete
Rassie
At 1:03pm on September 7, 2009, Yolandi Strydom said…
halo da!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
 
 
 

Epos Nuusbrief

Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!





Nuutste Bedrywighede

Chidleen Heymans and Alisha are now friends
yesterday
Anne-Marie is now a member of Moreletapark Gemeente Netwerk
yesterday
Mari Cronjé added an event
Vroueoggend 17 Augustus 2010 at Woodlandssentrum perssaal
August 17, 2010 from 9am to 11am
Vroueoggend: 17 Aug 09:00, perssaal. Retha de Villiers kom praat oor: “ Wat beteken dit om eerbied vir God te hê”. Ilze 083 276 4116
yesterday
2 members updated their profile photos
yesterday
Connie van Zyl added a discussion to the group Omgeegroepe Hulpbronne
Elke dissipel sal daarom 'n getuienis hê van waar Jesus sy lewe kom verander het, nuut gemaak het en van sonde bevry het.   Kliek op onderstaande antwoordstel vir meer inligting. Antwoordles C - Is jy 'n dissipel 1-7 Aug 2010.doc
yesterday
Lucill added 2 discussions to the group Gebedsbediening
yesterday
yesterday
Alisha is attending Mari Cronjé's event
Grow Café 3, 10 & 17 Augustus at Woodlandssentrum
August 3, 2010 at 7pm to August 17, 2010 at 7pm
19:00 (Jiré). Aanbieder is Stephan Joubert. Tema: In pas met God se wil. Registrasie 3 Aug vanaf 18:30. R60 per persoon. Anne 012 997 8089 / anne.loots@moreleta.co.za
yesterday

© 2010   Gestig deur MP Admin

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service

Sign in to chat!