Welkom by
Moreletapark Gemeente Netwerk
Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!
© 2010 Gestig deur MP Admin
Comment Wall (2 comments)
You need to be a member of Moreletapark Gemeente Netwerk to add comments!
Join Moreletapark Gemeente Netwerk
Ek was baie opgewonde om te hoor van werksoekers geleenthede en werkgewers geleenthede en het dit oral op die internet gesoek. Ek self was n werksoeker einde laas jaar en kon geen link of aanwysing vind op Moreleta.org of Mymoreleta nie en het toe die aftog geblaas. Vandag het ek weer gesoek (ook by die kerk gebou). Daar is geen aanduiding dat so n organisasie deur middel van die kerk bestaan nie.
Sondag het iemand die naam Ian genoem en dit hier op mymoreletta kom search. Op die manier het ek op skatkis afgekom. Ek weet egter nog nie hoe om deel te neem of te adverteer nie. Dit bleik of die projek nog nie begen het nie? Kan jy my dalk meer inligting gee?
Ek het n voldag pos ver n rekenaar tegnikus.
Ek soek ook na iemand wat aandeel wil koop in n gevestigde rekenaar besigheid.
Groete
Hannes Klopper