Moreletapark Gemeente Netwerk

Liz
  • Vroulik
  • Pretoria
  • South Africa
Stuur Aan
Share on Twitter
Share on Facebook

Liz's Friends

Liz's Groups

 

Welcome, Liz!

Nuutste Bedrywighede

Pieter Breytenbach and Liz are now friends
June 28
FAITH WILL BRIDGE THE GAP BETWEEN YOUR BACKLASH AND YOUR LIFE OF VICTORY - JUST TAKE THE NEXT STEP...GO!
May 17
Dankie vir al die gebede vir Bulawayo - die Wholeness-konferensie was great...ek staan in verwondering - wat gebeur as ons gehoorsaam is!
March 22
Liz updated their profile
March 7
Hi Marili Ja - Nee ek is ook skuldig jammer - was bietjie op Plett! Jy kan die ondersteuningssentrum bel/epos en met Alta praat. Sy sal jou Marietjie se nr gee wat alles vd beradingskursus met jou sal kan deel. Ek het dit baie geniet veral die eers…
March 7
Hi Liz ek was so lanklaas op sien jy het vir my teruggeskryf. Ek dink verseker soos ek gese het dat dit kan help maar dat sommige mense maar net nie by mekaar pas nie. Maar ek dink hoe meer mens weet van die tipes hoe meer kan dit help. Wat berading…
March 3
Liz might attend Louis Oosthuizen's event
October 3, 2010 at 5:30pm to October 12, 2010 at 8:30am
Gospel Israel Gala Toer saam met Louis Oosthuizen na Israel Met Angus Buchan in Jerusalem. Lofprys- en aanbiddingsaand met Dr Isak Burger in die woestyn by EIN GEDI. Kunstenaars Rina Hugo, Ronell Erasmus, Danie Botha, Retief Burger en Manuel Escór…
February 23
LIFT UP YOUR HANDS AND TAKE LIFE - IT'S THERE FOR YOU IN ABUNDANCE!
February 17
Hi Marili Dankie vir jou sinvolle antwoord - dis altyd baie lekker om sulke terugvoer te ontvang! Wat jy se is heeltemal reg - of jy en die klient verstaan mekaar of julle doen eenvoudig nie, ne? Seker ook maar met kinders by die skool ne? Wat ek…
February 17
Liz and Marili are now friends
February 17
Beste Liz. Ek is n onderwyseres vir 20 jaar gewees en het verseker beleef dat verskillende persoonlikheids tipe bestaan en later jare ook bietjie meer oor dit opgelees. My gevolgtrekking is dat sekere persoonlikhede mekaar trek en ander mekaar afst…
February 17
Liz added a discussion to the group Ondersteuningsentrum
Wat dink julle is die invloed van 'n persoon se persoonlikheidstipe op die impak van die berading wat hy ontvang m.a.w. moet beraders nie meer weet oor verskillende persoonlikheidtipes sodat jy jou berading kan aanpas by die persoon wat jy beraad. S…
February 16
Liz added a discussion to the group Boekbesprekings
Perry Stone 'n internasionale evangelis(Teoloog) het hierdie interessante boek geskryf. Hy wys in die boek hoe die Jode die deure van kreatiwiteit, gesondheid, welstand en eenheid binne die familie geopen het. Hy brei uit oor die verbond wat God met…
February 16
Liz is attending Mari Cronjé's event
Siekesorgskoling 20 Feb at Woodlandssentrum perssaal
February 20, 2010 all day
Sa 20 Feb, 08:30 in die perssaal (nuwe gebou). Tema: Die basiese stappe hoe om siekes te bedien. Kontak: Wilna 012 997 8033 of wilna.geyser@moreleta.co.za
February 16
Liz added a blog post
Ek sit nou die dag met 'n vriendin en koffie drink en sy verduidelik baie ernstig aan my dat elke persoonlikheid 'n sekere kleur het. Mens kry geel - sonneblom mense; rooi rissie mense; groen kiwi mense en blou bloubessie mense. Elkeen met sy eie un…
February 16
Liz added a photo
February 8

Profile Information

Naam en van?
Liz Myburgh
Noem van jou belangstellings?
Skryf boeke, Vroue Retraites, Kuier saam met vroue rondom 'n aktuele onderwerp, Sport en Musiek
Wat is jou gunsteling tydverdryf?
In die natuur te ontspan alleen of saam met my familie/vriende
Waar skakel jy in?
Ek is betrokke by 'n plaaslike gemeente
Waar is jy op jou geestelike reis?
Ek is 'n volgeling van Jesus
Noem jou organisasie/beroep/webblad?
Elizabeth - Wholeness - Ministry: www.wholeness-ministry.co.za: Biokinetikus - Bybelse berader - Inspirerende spreker

Liz se Fotos

Loading…

Liz's Blog

Liz

Alles is Blou...en ook geel!

Ek sit nou die dag met 'n vriendin en koffie drink en sy verduidelik baie ernstig aan my dat elke persoonlikheid 'n sekere kleur het. Mens kry geel - sonneblom mense; rooi rissie mense; groen kiwi mense en blou bloubessie mense. Elkeen met sy eie unieke eienskappe en eienaardighede. Party is goed en ander minder goed maar dis JY - jou DNA - vyftig% daarvan die ander vyftig% van wie jy is kom uit jou omstandighede/omgewing/manier hoe jy groot geword het.



. O ja - en waar dink jy

Meer

Posted on February 16, 2010 at 11:03pm —

Liz

Wanneer jy pyn beleef...

Almal van ons gaan op een of ander tyd in ons lewe deur diep waters...en dis goed - as jy later terug kyk! Maar in die hitte van die stryd voel dit vir jou of hierdie seker die ergste ding is wat met iemand kan gebeur! Jy is nog so verslae, van God en mens verlate en wik en weeg of dit nog die moeite werd is om aan te beweeg...



Het jy al so gevoel? Het jy al die punt bereik waar jy 'n einde wou maak...? Was die lewe wat jy op daardie oomblik beleef het niks meer werd vir jou? H

Meer

Posted on February 8, 2010 at 3:11pm —

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Moreletapark Gemeente Netwerk to add comments!

Join Moreletapark Gemeente Netwerk

At 1:49pm on December 12, 2009, Felicia Lategan said…
Hey! Eindelik loer ek weer hier in! Gaan maar dol met die trekkery saam, maar nou ja, dit sal ook klaar kom. Ek stuur binnekort my goodies ook vir jou xx
 
 
 

Epos Nuusbrief

Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!





Nuutste Bedrywighede

Chidleen Heymans and Alisha are now friends
yesterday
Anne-Marie is now a member of Moreletapark Gemeente Netwerk
yesterday
Mari Cronjé added an event
Vroueoggend 17 Augustus 2010 at Woodlandssentrum perssaal
August 17, 2010 from 9am to 11am
Vroueoggend: 17 Aug 09:00, perssaal. Retha de Villiers kom praat oor: “ Wat beteken dit om eerbied vir God te hê”. Ilze 083 276 4116
yesterday
2 members updated their profile photos
yesterday
Connie van Zyl added a discussion to the group Omgeegroepe Hulpbronne
Elke dissipel sal daarom 'n getuienis hê van waar Jesus sy lewe kom verander het, nuut gemaak het en van sonde bevry het.   Kliek op onderstaande antwoordstel vir meer inligting. Antwoordles C - Is jy 'n dissipel 1-7 Aug 2010.doc
yesterday
Lucill added 2 discussions to the group Gebedsbediening
yesterday
yesterday
Alisha is attending Mari Cronjé's event
Grow Café 3, 10 & 17 Augustus at Woodlandssentrum
August 3, 2010 at 7pm to August 17, 2010 at 7pm
19:00 (Jiré). Aanbieder is Stephan Joubert. Tema: In pas met God se wil. Registrasie 3 Aug vanaf 18:30. R60 per persoon. Anne 012 997 8089 / anne.loots@moreleta.co.za
yesterday

© 2010   Gestig deur MP Admin

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service

Sign in to chat!