Moreletapark Gemeente Netwerk

Lucill
  • Vroulik
  • Pretoria
  • South Africa
Stuur Aan
Share on Twitter
Share on Facebook

Lucill's Friends

Lucill's Groups

 

Lucill se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Lucill added 2 discussions to the group Gebedsbediening
yesterday
Lucill added a discussion to the group Gebedsbediening
"Ons vra God dat Hy deur al die wysheid en insig wat die Gees gee, julle Sy wil duidelik sal laat ken, sodat julle tot eer van die Here sal lewe, deur net te doen wat Hy verlang". Kol 1:9b   ‘n Oproep vir alle Christene om te bid vir Suid Afrika na…
July 20
Ps 9:12 Hy verontagsaam nie die geroep van dié wat in nood verkeer nie. Rom 8:28 Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet. Ek bid vir jou en die saak hou moed!
July 9
Lucill added a discussion to the group Gebedsbediening
  "Ek wil luister na wat God die Here sê, want Sy woord bring vrede vir sy volk." Ps 85:9 Omgeegroepe - Bid vir: "Big screen events" by die gemeente, dat God die toeskouers se harte sal aanraak. Opleiding van OG leiers en Herdersretraite van 31 Jul…
July 9
Lucill added a discussion to the group Gebedsbediening
  Die sokkergogga het ons toe uiteidelik almal gebyt en dit is al wat ons leef en praat en kyk vir die afgelope weke!! Dit is oral in ons en om ons en is dit nie lekker nie……   Die vreugde en die trane van almal wat wen en verloor sal ek nog lank o…
July 1
Mens verstaan nie altyd dadelik nie, maar na 'n paar jaar as jy terugkyk dan lyk dinge soms duideliker. Moennie moed opgee nie ons bly vir jou bid. Lees asb die aangehegde.
June 23
Lucill added a discussion to the group Gebedsbediening
"Die Here het sy heiligheid, sy mag, geopenbaar voor die oë van al die nasies.Tot aan die uithoeke van die aarde sal hulle die redding sien wat ons God bewerk het."Jer 52:10 Na die afgelope jeugdag wil ons vra vir gebed vir ons jeug: Bid asseblief…
June 21
Lucill added a discussion to the group Gebedsbediening
June 8
Lucill added a discussion to the group Gebedsbediening
"Maar daar kom dae sê die Here dat Ek ‘n honger oor die aarde laat kom: ‘n honger nie na kos nie, ‘n dors nie na water nie, maar om die woorde van die Here te hoor." Amos 8:11   Sokkerbeker:Praktiese wenke om tydens die sokkerbeker te bid:Neem elke…
June 7
Die Here hoor elkeen van ons gebede en Hy is altyd betyds! PRYS DIE HERE! Ek hou aan bid dat alles vlot sal verloop.
June 2
Lucill added a discussion to the group Gebedsbediening
Liewe Bidder / Gemeentelid Jes.37:26 – So sê die Here vir jou, Sanherib: EK het dit bewerk, lank gelede al, van die vroegste tye af het Ek dit voorberei en Ek het dit nou laat gebeur. Joh.14:15 - "As julle My liefhet, sal julle My opdragte uitvoer……
June 2
Lucill added a discussion to the group Gebedsbediening
God het julle die voorreg gegee om Christus te dien, nie alleen deur in Hom te glo nie, maar ook deur vir Hom te ly. Julle en ek het dieselfde stryd wat julle my vroeër al sien stry het en waarvan julle hoor dat ek nou nog stry. Fil 1:29   Omgeegro…
May 25
Hallo Andries, Wees verseker dat ek ook dit gesien het en vir julle bid - ons antwoord dalk net nie geskrewe daarop nie. Ek was dankbaar dat jy die initiatief neem om 'n versoek hierop te gesit het.
May 25
Lucill added a discussion to the group Gebedsbediening
"Die Woord van God is lewend en kragtig. Dit is skerper as enige swaard met twee snykante en dring deur selfs tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg. Dit beoordeel die bedoelings en gedagtes van die hart." Heb 4:12   Omgeegroepe…
May 12
Lucill added a discussion to the group Gebedsbediening
9:3 "Ek het toe voor God die Here gekom en gevas en gebid. Ek het sakke aangetrek en as oor my gestrooi" Die tyd het aangebreek dat elke gelowige hom/haar voor God sal verootmoedig en Sy aangesig soek in Gees en Waarheid   9:4 "Ek het vir die Her…
May 4
Lucill added a discussion to the group Gebedsbediening
".... Hy het gesê: Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie. Daarom kan ons met alle vrymoedigheid sê: Die Here is vir my ‘n Helper, en ek sal nie vrees nie; wat sal ‘n mens aan my doen?" Heb 13:5;6   Omgeegroepe - Bid dat: Omgeegroepleiers…
April 22

Profile Information

Naam en van?
Lucill van Schalkwyk
Noem van jou belangstellings?
Reis, tuinmaak en klere ontwerp,
Wat is jou gunsteling tydverdryf?
Tuinmaak
Waar skakel jy in?
Ek is betrokke by 'n plaaslike gemeente
Waar is jy op jou geestelike reis?
Ek is 'n volgeling van Jesus
Noem jou organisasie/beroep/webblad?
Boekhoudster

Lucill se Fotos

Loading…

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Moreletapark Gemeente Netwerk to add comments!

Join Moreletapark Gemeente Netwerk

At 12:05pm on September 14, 2009, Mynhardt van Pletsen said…
great pics - thanks!
 
 
 

Epos Nuusbrief

Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!





Nuutste Bedrywighede

Chidleen Heymans and Alisha are now friends
yesterday
Anne-Marie is now a member of Moreletapark Gemeente Netwerk
yesterday
Mari Cronjé added an event
Vroueoggend 17 Augustus 2010 at Woodlandssentrum perssaal
August 17, 2010 from 9am to 11am
Vroueoggend: 17 Aug 09:00, perssaal. Retha de Villiers kom praat oor: “ Wat beteken dit om eerbied vir God te hê”. Ilze 083 276 4116
yesterday
2 members updated their profile photos
yesterday
Connie van Zyl added a discussion to the group Omgeegroepe Hulpbronne
Elke dissipel sal daarom 'n getuienis hê van waar Jesus sy lewe kom verander het, nuut gemaak het en van sonde bevry het.   Kliek op onderstaande antwoordstel vir meer inligting. Antwoordles C - Is jy 'n dissipel 1-7 Aug 2010.doc
yesterday
Lucill added 2 discussions to the group Gebedsbediening
yesterday
yesterday
Alisha is attending Mari Cronjé's event
Grow Café 3, 10 & 17 Augustus at Woodlandssentrum
August 3, 2010 at 7pm to August 17, 2010 at 7pm
19:00 (Jiré). Aanbieder is Stephan Joubert. Tema: In pas met God se wil. Registrasie 3 Aug vanaf 18:30. R60 per persoon. Anne 012 997 8089 / anne.loots@moreleta.co.za
yesterday

© 2010   Gestig deur MP Admin

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service

Sign in to chat!