Moreletapark Gemeente Netwerk

Moreleta Netwerk Admin

Kontak die Netwerk webspan

Hier kan jy enige vrae, voorstelle of ander kommentaar lewer oor die netwerk, die gemeente of enige ander ding!

Sien uit om te gesels...

Nuutste Bedrywighede

Ryno joined MP Admin's group
Studente en jong volwassenes vind hulle tuis as deel van die GAPCrowd. Deur middel van kampe, weeklikse samekomste, omgeegroepe, jeugdienste en uitreike vind hierdie jongmense kreatiewe nuwe maniere om mekaar te dien en Jesus te verheerlik.
on Wednesday
MP Admin added an event
Paul Wilber Worship Conference at Moreletapark Gemeente / Woodlands
September 24, 2010 at 6:30pm to September 25, 2010 at 10pm
Dear friend WORSHIP FROM THE HEART TO THE NATIONS, hosted by Moreleta Park Church, is an event where worship and arts join hands with missions to reach the nations! If ever there was a time that the church is in need of a deeper understanding of w…
on Tuesday
Welkom by die Omgeegroepe Hulpbronne groep. Laai materiaal verniet af!
on Tuesday
Hier kan jy enige items lys wat jy te koop of gratis wil aanbied aan die Moreletapark gemeenskap. Jy is ook welkom om iets te lys waarna jy opsoek is.
on Tuesday
Worthy Women Conference at Moreletapark Gemeente / Woodlands
August 8, 2009 from 9am to 5pm
8 Augustus 2009 Woodlands Ouditorium NG Moreleta Pretoria Spreker: Gretha Wiid Praise&Worship: Louis Brittz en sy band R175.00 per vrou 09:00 – 17:00 Deure open om 07:30 Bespreek by www.itickets.co.za Vir navrae by itickets kantoor self: 012 9…
on Sunday
MP Admin added a video
08:04
Pieter gesels oor die 2010/11 begroting, die syfers en die beplanning...
July 24
Studente en jong volwassenes vind hulle tuis as deel van die GAPCrowd. Deur middel van kampe, weeklikse samekomste, omgeegroepe, jeugdienste en uitreike vind hierdie jongmense kreatiewe nuwe maniere om mekaar te dien en Jesus te verheerlik.
July 22
HI ALmal Preekneotas vir SOndag is op. Download dit gerus. Kan ons bietjie terugvoer ontvang van die Gappers. Hoe beleef julle ons nuwe sisiteem so ver? Enige voorstelle? Groete Rassie
July 22

MP Admin se Fotos

Loading…

MP Admin's Blog

MP Admin

Kort die kerk ’n 'reboot'?

[Soos geplaas in die Beeld van Woensdag 3 Desember 2008]

deur Neels Jackson


Die Christendom van die 21ste eeu gaan dalk meer soos appels en minder soos lemoene lyk. Dis één van die boodskappe wat Neels Jackson op 'n konferensie van kreatiewe denkers oor kerkwees gehoor het oor die Christelike pad vorentoe.

Dink aan ’n situasie waar ’n klomp meestersjefs bymekaar kom. Elkeen sit ’n paar bestanddele op die tafel en hulle gesels diep oor die geregte wat hulle in gedagte het, maar w… Meer

Posted on December 3, 2008 at 1:30pm —

MP Admin

15 Volke verenig in gebed voor God

deur Stella Keyter

Christene van oor die hele Suid-Afrika en uit alle sfere van die samelewing het op Woensdag 15 Oktober in Pretoria saamgetrek om hulle namens die kerk en die land voor God te verootmoedig.

Hierdie byeenkoms wat Jerigo Mure Internasionale Gebedsnetwerk gereël het, het volgens God se opdrag in Joël 2 plaasgevind. Elkeen teenwoordig het persoonlik belydenis van skuld voor God gedoen. Die genade van God vir sondige mense wat niks verdien nie, het soos ‘n sagte wolk oor di… Meer

Posted on November 20, 2008 at 3:57pm —

MP Admin

Hoe om vir jou kinders te bid

deur Johan Smith

Praktiese riglyne

1. Seën jou kinders gereeld.

2. Bid God se skeppingsdoel vir hulle.

3. Bid vir jou kinders op grond van God se beloftes.

4. Moenie klaerig/kermrig wees wanneer jy vir jou kinders bid nie.

5. Moenie bitterheid of onvergewensgesindheid teenoor jou kind toelaat nie.

6. Bespreek jou kinders eers met God voordat jy raad van ander vra.

7. Moenie jou kinders voor God kom aankla nie.

8. Moenie die werk van die Heilige Gees probeer doen nie.

9. M… Meer

Posted on November 11, 2008 at 12:21pm —

MP Admin

Waar lê jou hart?

deur Willem Badenhorst

Nood, nood, nood! Oral om ons is daar nood. Die wêreld smag na uitkoms, die wêreld smag na God. My hart krimp ineen as ek dink aan die mense in plakkerskampe, maar huil as ek dink aan die slagoffers van xenofobie, wat nog slegter daaraan toe is. Ek staan magteloos as ek dink aan die straatkinders in Indië, maar verdwaas as ek dink aan die kinders op die ashope van Madagaskar. En wat van die kinders in die vlugtelingkampe in Darfoer? ‘n Magteloosheid wil my oorweldi… Meer

Posted on November 11, 2008 at 12:36am — 1 Comment

MP Admin

Hoe gaan ons 10 miljoen mense in 10 jaar bereik?

deur Diana Rabie

Met die onlangse geestelike beplanningsnaweek het die kerkraad, leraars en bedieningsleiers intensief beplan aan die gemeente se strategie vir die volgende paar jaar. Die groot doelwit: Om 10 miljoen mense vir Jesus te wen in die volgende 10 jaar.

Dit was wonderlik om te ervaar dat daar onder bykans 30 mense eensgesindheid en ‘n voelbare opgewondenheid oor die doelwit en oor die pad vorentoe is.

Die belangrikste ding wat ons besef het, is dat hierdie 10 miljoen-doelwit… Meer

Posted on November 9, 2008 at 11:23pm — 1 Comment

Comment Wall (4 comments)

You need to be a member of Moreletapark Gemeente Netwerk to add comments!

Join Moreletapark Gemeente Netwerk

At 12:04pm on June 4, 2010, Stephan said…
Dis dood reg. Ek is bly om te help.
At 7:46pm on August 4, 2009, Madri said…
Baie dankie!!
At 11:35am on July 31, 2009, Mari Cronjé said…
Dis oor dat ek nie 'n foto van myself het nie en ook maar kamera sku is. As ek weer daar kom en my gesig het sy masker op kan een van julle my dalk sommer gou kiek. lekker naweek!
At 10:35pm on November 18, 2008, Marius Fleischmann said…
Hi Mynhardt

Ek aanvaar dat die "boodskap" in 'n hemelse taal is :)

Seker tydens demo by GBK.

Diana het laat weet dat die GBK die netwerk goedgekeur het. Ek is baie dankbaar daaroor en dankie weereens vir jou insette.
Ek sal met Harry van Huyssteen kontak - ek is betrokke by die Evangelisasie Ondersteuningsgroep en dit behoort vir ons baie goed te werk.

Groete
Marius
 
 
 

Epos Nuusbrief

Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!





Nuutste Bedrywighede

Chidleen Heymans and Alisha are now friends
yesterday
Anne-Marie is now a member of Moreletapark Gemeente Netwerk
yesterday
Mari Cronjé added an event
Vroueoggend 17 Augustus 2010 at Woodlandssentrum perssaal
August 17, 2010 from 9am to 11am
Vroueoggend: 17 Aug 09:00, perssaal. Retha de Villiers kom praat oor: “ Wat beteken dit om eerbied vir God te hê”. Ilze 083 276 4116
yesterday
2 members updated their profile photos
yesterday
Connie van Zyl added a discussion to the group Omgeegroepe Hulpbronne
Elke dissipel sal daarom 'n getuienis hê van waar Jesus sy lewe kom verander het, nuut gemaak het en van sonde bevry het.   Kliek op onderstaande antwoordstel vir meer inligting. Antwoordles C - Is jy 'n dissipel 1-7 Aug 2010.doc
yesterday
Lucill added 2 discussions to the group Gebedsbediening
yesterday
yesterday
Alisha is attending Mari Cronjé's event
Grow Café 3, 10 & 17 Augustus at Woodlandssentrum
August 3, 2010 at 7pm to August 17, 2010 at 7pm
19:00 (Jiré). Aanbieder is Stephan Joubert. Tema: In pas met God se wil. Registrasie 3 Aug vanaf 18:30. R60 per persoon. Anne 012 997 8089 / anne.loots@moreleta.co.za
yesterday

© 2010   Gestig deur MP Admin

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service

Sign in to chat!