Moreletapark Gemeente Netwerk

Marili
  • Vroulik
  • Pretoria
  • South Africa
Stuur Aan
Share on Twitter
Share on Facebook
  • Blog Artikels
  • Gebeure
  • Groepe (4)
  • Foto's (2)
  • Photo Albums
  • Videos

Marili's Friends

Marili's Groups

 

Marili se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Hi Liz ek was so lanklaas op sien jy het vir my teruggeskryf. Ek dink verseker soos ek gese het dat dit kan help maar dat sommige mense maar net nie by mekaar pas nie. Maar ek dink hoe meer mens weet van die tipes hoe meer kan dit help. Wat berading…
March 3
Liz and Marili are now friends
February 17
Marili updated their profile
February 17
Beste Liz. Ek is n onderwyseres vir 20 jaar gewees en het verseker beleef dat verskillende persoonlikheids tipe bestaan en later jare ook bietjie meer oor dit opgelees. My gevolgtrekking is dat sekere persoonlikhede mekaar trek en ander mekaar afst…
February 17
Marili joined Ian Dubery's group
Werksgeleenthede / Geestelike programme / Getuienisse / Ondersteuningsnetwerk / Opleidingsessies
November 23, 2009
Marili added 2 photos
November 20, 2009
Marili left a comment for Madri
November 20, 2009
Madri left a comment for Marili
November 20, 2009
November 20, 2009
November 19, 2009
Leef voluit want die lewe is kort!
November 10, 2009
Marili joined MP Admin's group
Die Ondersteuningsentrum is ‘n plek waar die gemeenskap bedien word deur‘n verskeidenheid Bybelse Ondersteuningsdienste. Die dienste word aangebied vanuit ‘n Christelike raamwerk en is op die Bybel gebaseer.
November 10, 2009
Die Gebedsbediening wil God verheerlik deur die vestiging van ‘n gebedskultuur in die gemeente. Jes 56:7 …want my tempel sal uitgeroep word tot ‘n huis van gebed vir al die volke.
November 10, 2009
Marili joined JT's group
Besprekingsforum oor boeke wat die moeitewerd is, dalk nié die moeitewêrd is nie en boeke wat vêrdere ondersoek nodig het voor ons besluit...
November 10, 2009
Leef voluit die lewe is kort!
November 10, 2009
Marili is now a member of Moreletapark Gemeente Netwerk
November 10, 2009

Profile Information

Naam en van?
Marili du Toit
Noem van jou belangstellings?
Sport , Kinders, Mense, Bybelkennis,Lees
Wat is jou gunsteling tydverdryf?
Sport/ Lees/ Mense
Waar skakel jy in?
Ek is betrokke by 'n plaaslike gemeente
Waar is jy op jou geestelike reis?
Ek is 'n volgeling van Jesus
Noem jou organisasie/beroep/webblad?
Huisvrou/Onderwyseres

Marili se Fotos

Loading…

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Moreletapark Gemeente Netwerk to add comments!

Join Moreletapark Gemeente Netwerk

At 3:18pm on November 20, 2009, Madri said…
Baie welkom Marili!!
At 5:08pm on November 19, 2009, Felicia Lategan said…
Hi daar Marili, iemand jou al welkom gesê? Wel, ek groet en hoop jy vind goeie vriende en interessanthede hier! Felicia
 
 
 

Epos Nuusbrief

Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!





Nuutste Bedrywighede

Chidleen Heymans and Alisha are now friends
yesterday
Anne-Marie is now a member of Moreletapark Gemeente Netwerk
yesterday
Mari Cronjé added an event
Vroueoggend 17 Augustus 2010 at Woodlandssentrum perssaal
August 17, 2010 from 9am to 11am
Vroueoggend: 17 Aug 09:00, perssaal. Retha de Villiers kom praat oor: “ Wat beteken dit om eerbied vir God te hê”. Ilze 083 276 4116
yesterday
2 members updated their profile photos
yesterday
Connie van Zyl added a discussion to the group Omgeegroepe Hulpbronne
Elke dissipel sal daarom 'n getuienis hê van waar Jesus sy lewe kom verander het, nuut gemaak het en van sonde bevry het.   Kliek op onderstaande antwoordstel vir meer inligting. Antwoordles C - Is jy 'n dissipel 1-7 Aug 2010.doc
yesterday
Lucill added 2 discussions to the group Gebedsbediening
yesterday
yesterday
Alisha is attending Mari Cronjé's event
Grow Café 3, 10 & 17 Augustus at Woodlandssentrum
August 3, 2010 at 7pm to August 17, 2010 at 7pm
19:00 (Jiré). Aanbieder is Stephan Joubert. Tema: In pas met God se wil. Registrasie 3 Aug vanaf 18:30. R60 per persoon. Anne 012 997 8089 / anne.loots@moreleta.co.za
yesterday

© 2010   Gestig deur MP Admin

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service

Sign in to chat!