Moreletapark Gemeente Netwerk

Mynhardt van Pletsen
  • Manlik
  • Pretoria
  • South Africa
Stuur Aan
Share on Twitter
Share on Facebook

Mynhardt van Pletsen's Friends

Profile Information

Naam en van?
Mynhardt van Pletsen
Noem van jou belangstellings?
Web, lees, skryf, scooters
Wat is jou gunsteling tydverdryf?
Kuier met vriende & familie
Waar skakel jy in?
Ek geniet kerk op die internet
Waar is jy op jou geestelike reis?
Ek vra nog baie vrae
Noem jou organisasie/beroep/webblad?
www.mynhardtvanpletsen.co.za

Mynhardt van Pletsen's Groups

Oudio

Loading…
 

Vasgevang in die virtuele.

Skryf in op Mynhardt se blog!

Tik jou epos adres:


Mynhardt se blog

Loading feed

Comment Wall (55 comments)

You need to be a member of Moreletapark Gemeente Netwerk to add comments!

Join Moreletapark Gemeente Netwerk

At 5:28pm on July 26, 2010, Heinz said…
Preek gisteraand was awesome, uitdagend en baie waar! Dankie dat jy kom deel het.
At 10:01am on October 9, 2009, Pieter van Tonder said…
Mynhard, ek sien 3d Day kom Moreleta toe. Wie sal my kan help: ek sien op die besprekings daar is golden circle, silver circle ens, maar op die seating plan is dit blok A tot Blok X, nou weet ek nie watter kaartjies om te bespreek nie.
At 6:10pm on September 15, 2009, Heinz said…
Hi Mynhardt, ek het 'n paar mense genooi om aan te sluit, hulle is reeds deel van Ning(op Ekerk), so hulle het net aangedui hulle wil deel wees van MyMoreleta, maar dit blyk asof hulle nooit goedgekeur was nie. Hulle kan nie inteken of by groepe aansluit nie. Kan jy dalk hulle goedkeur? Dankie, groetnis
At 7:40pm on September 14, 2009, Dewald Rosema said…
Het jy direkte e-mail wat ek kan gebruik om jou te mail? Jy sal dit nie glo nie, maar presies wat julle hier gedoen het, wat fantasties is, het ek al vir n paar maande in gedagte en ons wil graag iets soorts gelyk doen vir Adventures4Christ. Sal dit moontlik wees om te chat hier oor?
At 2:10pm on September 14, 2009, Dewald Rosema said…
Dankie baie Mynhardt. Vinnige vraagie, wie het die nuwe website vir die kerk gedoen?
At 9:05am on August 17, 2009, Elmarie said…
Hi Mynhardt, gisteraand die nuwe gesit van die Moreleta webblad vir die eerste keer gesien. Dit lyk baie nice, maaaaaar waar kry ek nou live streaming, of is daar nie meer 'n direkte skakel na die eredienste toe nie. Ek hoop regtig nie so nie - dit sal 'n groot gemis wees. Kan jy my asb laat weet.

Mtunzini groete
Elmarie
At 8:56pm on August 4, 2009, Almarie du Preez said…
ek het 'n pic jippieeeee!
At 3:46pm on July 20, 2009, Japie Claassen said…
hi, ek wil net uitvind kan 'n mens meer as een foto op 'n keer laai soos 20 op eenslag.

Lekker dag
At 2:33pm on July 17, 2009, Cherene said…
Maar jou Afrikaans laat jou nie in die steek nie - lanklaas daardie uitdrukking gehoor. Vir die eerste keer rond gekrap op die site. Ek voel vir die eerste keer in 'n lang tyd trots en deel van die gemeente en wat ons probeer doen!
At 10:15am on July 10, 2009, Johan Smith said…
Half 9, Jire Rubenstein. Kom daar na jou toe. Groete
 
 
 

Epos Nuusbrief

Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!





Nuutste Bedrywighede

Chidleen Heymans and Alisha are now friends
yesterday
Anne-Marie is now a member of Moreletapark Gemeente Netwerk
yesterday
Mari Cronjé added an event
Vroueoggend 17 Augustus 2010 at Woodlandssentrum perssaal
August 17, 2010 from 9am to 11am
Vroueoggend: 17 Aug 09:00, perssaal. Retha de Villiers kom praat oor: “ Wat beteken dit om eerbied vir God te hê”. Ilze 083 276 4116
yesterday
2 members updated their profile photos
yesterday
Connie van Zyl added a discussion to the group Omgeegroepe Hulpbronne
Elke dissipel sal daarom 'n getuienis hê van waar Jesus sy lewe kom verander het, nuut gemaak het en van sonde bevry het.   Kliek op onderstaande antwoordstel vir meer inligting. Antwoordles C - Is jy 'n dissipel 1-7 Aug 2010.doc
yesterday
Lucill added 2 discussions to the group Gebedsbediening
yesterday
yesterday
Alisha is attending Mari Cronjé's event
Grow Café 3, 10 & 17 Augustus at Woodlandssentrum
August 3, 2010 at 7pm to August 17, 2010 at 7pm
19:00 (Jiré). Aanbieder is Stephan Joubert. Tema: In pas met God se wil. Registrasie 3 Aug vanaf 18:30. R60 per persoon. Anne 012 997 8089 / anne.loots@moreleta.co.za
yesterday

© 2010   Gestig deur MP Admin

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service

Sign in to chat!