Moreletapark Gemeente Netwerk

Rassie
  • Manlik
  • Pretoria
  • South Africa
Stuur Aan
Share on Twitter
Share on Facebook

Rassie's Friends

Rassie's Groups

 

Rassie se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Rassie replied to Rassie's discussion 'Preek notas SOndag 1 Aug' in the group GAP
HI hier is die dokument...
on Thursday
Rassie added a discussion to the group GAP
Hi almal, Hier is Stephan se preeknotas vir SOndag 1 Aug.  ONs is hier vir enige verdere besprekings!Tema van Boodskap.doc
on Thursday
Rassie left a comment for Ryno
on Thursday
ouens, wil net sê ek's beskikbaar om hier te chat oor die notes wat rassie gepost het, of as jy enige ander vrae het oor die inhoud & media van Sondagaand... vrede.
July 22
HI ALmal Preekneotas vir SOndag is op. Download dit gerus. Kan ons bietjie terugvoer ontvang van die Gappers. Hoe beleef julle ons nuwe sisiteem so ver? Enige voorstelle? Groete Rassie
July 22
Hi hier is die download
July 22
Rassie added a discussion to the group GAP
Notas_25Jul2010_Myn.pdf Hi Almal Download gerus Mynhardt se preek notas vir Sondag. Groete Rassie
July 22
July 16

Profile Information

Noem van jou belangstellings?
Fotografie
Wat is jou gunsteling tydverdryf?
Motorfietsry, perdry, lees
Waar skakel jy in?
Ek is betrokke by 'n plaaslike gemeente
Waar is jy op jou geestelike reis?
Ek is 'n volgeling van Jesus

Rassie se Fotos

Loading…

Comment Wall (11 comments)

You need to be a member of Moreletapark Gemeente Netwerk to add comments!

Join Moreletapark Gemeente Netwerk

At 12:38pm on July 16, 2010, DEIDRE KRUGER said…
Vreeslik dankie Rassie
Toe ek die vorms gaan invul het by die oom by die info toonbank het hy gese ek moet probeer inskakel by GAP maar die tannie was bang die feit dat ek 28jr is, is te oud. Ek het gedink om in te skakel by soveel as moontlik. My naam is Deidre Kruger my nr: 0727227387 en my epos adres is krugerd@mweb.co.za. Omdat ek nuut hier is het ek nog nie veel geleentheid gehad om enige nuwe vriende te maak nie en daarom wil ek so gou moontlik betrokke raak. Dankie vir jou hulp ek waardereer dit baie!!
At 12:01pm on July 16, 2010, DEIDRE KRUGER said…
Haai Rassie

Dankie vir jou boodskap, ek het nuut aangesluit by die kerk so maand terug en sopas in Olympus in 'n woonstel ingetrek en probeer maar nog my voete vind hier by Moreleta. Ek will graag soveel moontlik inskakel by die bedrywighede van die kerk en sal enige hulp mtb dit waardeer.
At 3:07pm on July 8, 2010, Heinz said…
Yip, het darm laasweek oorleef, hierdie week gaan heelwat beter.

Chidleen het vir my die informasie gestuur en ek sal begin werk aan die kaart.
At 2:48pm on June 8, 2010, Melize said…
Dankie Rassie ek het reggekom. Dankie vir die inligting
At 8:19pm on May 27, 2010, Daniele said…
Ag dankie man, wie kan nie doen met nog 'n sosiale netwerk nie??? Hehe..Nee seriously, ek dink dis 'n goeie idee.

Lekker naweek! :o)
At 11:58am on December 5, 2008, Mynhardt van Pletsen said…
heh heh! laat weet as iets skeef loop. onthou om altyd met dieselfde email in te log.
At 11:54am on December 5, 2008, Mynhardt van Pletsen said…
dude, het jou ander profile geban - hoop jy kan nog hierdie een gebruik...
At 11:52am on December 5, 2008, Mynhardt van Pletsen said…
hou aan - ek gaan gou check...
At 11:50am on December 5, 2008, Charl said…
Rassie, gister aand gesien wat jou liefde vir motor-fietse beteken, wie het jy so mooi gehelp?
At 11:46am on December 5, 2008, Felicia Lategan said…
Hello friend! jinne, hierdie blog gaan besig raak... sal maar elke nou en dan sê ek is baie besig met werk!
Leka dag
 
 
 

Epos Nuusbrief

Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!





Nuutste Bedrywighede

Chidleen Heymans and Alisha are now friends
yesterday
Anne-Marie is now a member of Moreletapark Gemeente Netwerk
yesterday
Mari Cronjé added an event
Vroueoggend 17 Augustus 2010 at Woodlandssentrum perssaal
August 17, 2010 from 9am to 11am
Vroueoggend: 17 Aug 09:00, perssaal. Retha de Villiers kom praat oor: “ Wat beteken dit om eerbied vir God te hê”. Ilze 083 276 4116
yesterday
2 members updated their profile photos
yesterday
Connie van Zyl added a discussion to the group Omgeegroepe Hulpbronne
Elke dissipel sal daarom 'n getuienis hê van waar Jesus sy lewe kom verander het, nuut gemaak het en van sonde bevry het.   Kliek op onderstaande antwoordstel vir meer inligting. Antwoordles C - Is jy 'n dissipel 1-7 Aug 2010.doc
yesterday
Lucill added 2 discussions to the group Gebedsbediening
yesterday
yesterday
Alisha is attending Mari Cronjé's event
Grow Café 3, 10 & 17 Augustus at Woodlandssentrum
August 3, 2010 at 7pm to August 17, 2010 at 7pm
19:00 (Jiré). Aanbieder is Stephan Joubert. Tema: In pas met God se wil. Registrasie 3 Aug vanaf 18:30. R60 per persoon. Anne 012 997 8089 / anne.loots@moreleta.co.za
yesterday

© 2010   Gestig deur MP Admin

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service

Sign in to chat!