Moreletapark Gemeente Netwerk

Stella Keyter
  • Vroulik
  • Pretoria, Gauteng
  • South Africa
Stuur Aan
Share on Twitter
Share on Facebook
  • Blog Artikels
  • Gebeure
  • Groepe (2)
  • Foto's
  • Photo Albums
  • Videos

Stella Keyter's Friends

Stella Keyter's Groups

 

Stella Keyter se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Goeiedag Andries, jou versoek het by ds Peet vasgehaak, ek het dit vandag gekry en deurgestuur na ons gebedspan toe. Weet asb dat ons vir julle situasie bid en hou ons asb op hoogte. Jy kan ook 'n sms gebedsversoek stuur na 076 531 8383. Stella Gebe…
April 30
Stella Keyter updated their profile
November 25, 2009
November 11, 2009
November 10, 2009
Stella Keyter updated their profile photo
November 10, 2009
Sending Uitreike na Omaheke, Gam en Oos-Kavango
November 4, 2009
Die Gebedsbediening wil God verheerlik deur die vestiging van ‘n gebedskultuur in die gemeente. Jes 56:7 …want my tempel sal uitgeroep word tot ‘n huis van gebed vir al die volke.
October 9, 2009

Profile Information

Naam en van?
Stella Keyter
Noem van jou belangstellings?
lees, powerwalking, enigiets wat met gebed te doen het
Wat is jou gunsteling tydverdryf?
bid, koffie drink en voëlkyk
Waar skakel jy in?
Ek is betrokke by 'n plaaslike gemeente
Waar is jy op jou geestelike reis?
Ek is 'n volgeling van Jesus
Noem jou organisasie/beroep/webblad?
Gebedskoördineerder, Moreletapark
Vlaggies Sonder logo.pdfAllet Swanepoel se getuienis.doc20091130 Gebedsbulletin.docGEBEDSVERSOEKE 23 Nov - 06 Des 09.docGebedaksies 2009.dochref="http://api.ning.com/files/MfHFzbKBZ5kaMk*vR1*HkukLZxCEoCp*RLaAKd5Rt2jIjPbSW7Qz9QKdeWUuEoMzP7EFjVCgHWdyOAXYieINhrvt18ULGUO4/GebedsinligtingvirWeekvGebedteenMisdaad.doc">Gebedsinligting vir Week v Gebed teen Misdaad.doc

Comment Wall (3 comments)

You need to be a member of Moreletapark Gemeente Netwerk to add comments!

Join Moreletapark Gemeente Netwerk

At 2:33pm on November 10, 2009, Marius Scheepers said…
Hallo Stella,

Ons gaan jaarliks by Tsumkwe verby, reis suid na Boesmanland en Hereroland. Dan besoek ons twee plekke: Gam en Eiseb.

Desember gaan 'n span na Gobabis om daar ons sendeling te help.

Groete

Marius
At 3:18pm on November 4, 2009, Marius Scheepers said…
Hallo Stella,

dankie dat jy by ons groep, Namibie Sending aangesluit het.

Hier is so iets vanaf ons sendelikng. Desember sal 'n span weer vir ons nuwe nuus teruggbring na hulle besoek.

'n Kort briefie, want almal is 'veronderstel om' Oktober moeg te wees.
Dus begin ek maar met 'n paar veldblommetjies vir die twee glimlagspiertjies :

Min mense hier rond gebruik hulle eerbiedwaardige familiename, want almal het mos 'huisname',
soos Poppelai, Tokkedoi, Oujan, Korporaal en Sopmaag. Ja. Dus is 'n welbekende egpaar
Oom Dierbare en Tannie Helikopter. Hoe so? Sien, die oom groet 'n ieder en 'n elk met
"Dierbares" en die tannie het 'n manier om so met haar arms te swaai as sy praat.

Verder sê oom Paul (hy sê baie dinge) dat selfs die engele mos deesdae werkloos is.
Want ons is so ongelowig dat ons nie eens die Here vra om hulle te stuur om ons te help nie.

En dan het die Owambo-sprekendes 'n regte stryd met party engelse woorde:
"Six" word "sixii". "Sixty six" is "sikkisti sixii". Moenie vra wat is 666 nie! Ook maar goed.
At 6:25pm on December 11, 2008, Mynhardt van Pletsen said…
foto'kie, stella?
 
 
 

Epos Nuusbrief

Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!





Nuutste Bedrywighede

Chidleen Heymans and Alisha are now friends
yesterday
Anne-Marie is now a member of Moreletapark Gemeente Netwerk
yesterday
Mari Cronjé added an event
Vroueoggend 17 Augustus 2010 at Woodlandssentrum perssaal
August 17, 2010 from 9am to 11am
Vroueoggend: 17 Aug 09:00, perssaal. Retha de Villiers kom praat oor: “ Wat beteken dit om eerbied vir God te hê”. Ilze 083 276 4116
yesterday
2 members updated their profile photos
yesterday
Connie van Zyl added a discussion to the group Omgeegroepe Hulpbronne
Elke dissipel sal daarom 'n getuienis hê van waar Jesus sy lewe kom verander het, nuut gemaak het en van sonde bevry het.   Kliek op onderstaande antwoordstel vir meer inligting. Antwoordles C - Is jy 'n dissipel 1-7 Aug 2010.doc
yesterday
Lucill added 2 discussions to the group Gebedsbediening
yesterday
yesterday
Alisha is attending Mari Cronjé's event
Grow Café 3, 10 & 17 Augustus at Woodlandssentrum
August 3, 2010 at 7pm to August 17, 2010 at 7pm
19:00 (Jiré). Aanbieder is Stephan Joubert. Tema: In pas met God se wil. Registrasie 3 Aug vanaf 18:30. R60 per persoon. Anne 012 997 8089 / anne.loots@moreleta.co.za
yesterday

© 2010   Gestig deur MP Admin

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service

Sign in to chat!