Moreletapark Gemeente Netwerk

Susan
  • Vroulik
  • Pretoria
  • South Africa
Stuur Aan
Share on Twitter
Share on Facebook
  • Blog Artikels
  • Gebeure
  • Groepe (1)
  • Foto's
  • Photo Albums
  • Videos

Susan's Friends

Susan's Groups

 

Susan se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Meimaand is PInkstertyd en dit herinner ons aan die herlewing in Andrew Murray se tyd. Herlewing is wat nodig is dat ons land en sy mense kan terugdraai na God en daar vergifnis en genesing kan kom. WIl jy nie net 1 uur hierdie maand neem om of by d…
April 17
HIer is die nuutste Gebedskalender vir 365/10.
March 6
Daar kom gereeld nuwe name by, wat saam bid, waaroor ons baie bly is. Die nuutste gebedsinligting is by Toonbank 5 beskikbaar, asook in die Gebedskamer.
February 19
Welgedaan Susan dit is perfek! Wat van die res van Februarie?
February 10
Susan added a discussion to the group Gebedsbediening
Neem as individu of omgeegroep 'n dag om vir die gemeente te bid en/of vas. Vul jou naam in op die kalender en stuur dit na my by : mawico@mweb.co.za. Maak die onderwerp : 365/10 Gebedsprojek. Sodra jy 'n dag gekies het, sal die nodige gebedsinligti…
February 3
Die Gebedsbediening wil God verheerlik deur die vestiging van ‘n gebedskultuur in die gemeente. Jes 56:7 …want my tempel sal uitgeroep word tot ‘n huis van gebed vir al die volke.
February 3
Lucill left a comment for Susan
November 23, 2009
Susan is now a member of Moreletapark Gemeente Netwerk
November 22, 2009

Profile Information

Naam en van?
Susan Foord
Noem van jou belangstellings?
Nuwe plekke te ontdek
Wat is jou gunsteling tydverdryf?
Met mense tyd saam deurbring
Waar skakel jy in?
Ek is betrokke by 'n plaaslike gemeente
Waar is jy op jou geestelike reis?
Ek is 'n volgeling van Jesus
Noem jou organisasie/beroep/webblad?
gebedsbediening moreleta

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Moreletapark Gemeente Netwerk to add comments!

Join Moreletapark Gemeente Netwerk

At 7:34am on November 23, 2009, Lucill said…
Mooi, ek sien jy het wakker geword - waar is jou foto of is ek te haastig?
 
 
 

Epos Nuusbrief

Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!





Nuutste Bedrywighede

Chidleen Heymans and Alisha are now friends
yesterday
Anne-Marie is now a member of Moreletapark Gemeente Netwerk
yesterday
Mari Cronjé added an event
Vroueoggend 17 Augustus 2010 at Woodlandssentrum perssaal
August 17, 2010 from 9am to 11am
Vroueoggend: 17 Aug 09:00, perssaal. Retha de Villiers kom praat oor: “ Wat beteken dit om eerbied vir God te hê”. Ilze 083 276 4116
yesterday
2 members updated their profile photos
yesterday
Connie van Zyl added a discussion to the group Omgeegroepe Hulpbronne
Elke dissipel sal daarom 'n getuienis hê van waar Jesus sy lewe kom verander het, nuut gemaak het en van sonde bevry het.   Kliek op onderstaande antwoordstel vir meer inligting. Antwoordles C - Is jy 'n dissipel 1-7 Aug 2010.doc
yesterday
Lucill added 2 discussions to the group Gebedsbediening
yesterday
yesterday
Alisha is attending Mari Cronjé's event
Grow Café 3, 10 & 17 Augustus at Woodlandssentrum
August 3, 2010 at 7pm to August 17, 2010 at 7pm
19:00 (Jiré). Aanbieder is Stephan Joubert. Tema: In pas met God se wil. Registrasie 3 Aug vanaf 18:30. R60 per persoon. Anne 012 997 8089 / anne.loots@moreleta.co.za
yesterday

© 2010   Gestig deur MP Admin

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service

Sign in to chat!